Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsehoop Adventures

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Prairie Flower
Slegs verblyf
Lone Wolf
Slegs verblyf
Sitting Bull
Slegs verblyf
Crazy Horse - Teepee Tent
Slegs verblyf
Red Cloud - Teepee Tent
Slegs verblyf
Dull Knife - Teepee Tent
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Daar is 'n grondpad na die verblyf. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte word benodig.
- Kinders se gedrag moet nie ander gaste steur nie. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders se gedrag.
- Die kombuis en badkamer is gemeenskaplik en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
- Sonkrag, gas en 'n donkie word vir warm water gebruik.
- Gaste moet hul eie handdoeke, kopligte en/of flitse saambring. Warm klere word aanbeveel aangesien dit koud word saans.
- Bring koelerbokse en ys saam om drankies koud te hou indien nodig.
- Die balans moet in kontant met aankoms of via EFT voor aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestroom, Berlin Plantation, Kaapsehoop, 1208, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89260338f4d4ab4b51f045574017904ee957f471d204112e40d9ab0b3974c9e3678438cad4efe1dc87c42e9b5fe50cda3734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 Coetzeestroom Berlin Plantation 1208 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.610898766716 30.725291425606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem