Kaapsehoop Horse Trails

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaapsehoop Horse Trails is op 'n skilderagtige plaas teen die hang van die Drakensberge, aan die buitewyke van Kaapsehoop. Dit bied 'n gerieflike toevlug vir natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n wegbreek.

Daar is 3 unieke huise, elkeen is smaakvol gemeubileerd. Die Gastehuis bied slaapplek aan 6 gaste en die Stal Huis bied slaapplek aan 4 gaste en die Roete Huis bied slaapplek aan 12 gaste. Elke huis het 'n kombuis wat goed toegerus is vir basiese selfsorg en daar is 'n braai-area vir elke eenheid.

Daar is 'n restaurant met heerlike etes, verversings en versnapperinge op die plaas. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan op 'n begeleide roete perdry. Ander doendinge sluit staproetes en historiese toere in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaapsehoop Horse Trails gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za