LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaapsehoop Horse Trails | LekkeSlaap
+31

Kaapsehoop Horse Trails

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Kaapsehoop Horse Trails
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Pieter G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurgesteld.

Plek is vervalle. Toilet is buite op die stoep. Geen deurhandvatsels, slegs skuiwers aan deure. Bad het roesmerke. Wasbakprop met draad vasgemaak. Vloerlyste toon erge tekens van termiete. Stortgordyn pas nie, geen rakkie vir seep of sjampoe. Geen bedmatjies, plek moes al lankal uitgeverf gewees het ens, ens. Die lys kan nog lank aangaan. Nooit weer nie. Gemeet teen ander gastehuise behoort hulle iemand te betaal om daar te oornag.

Brigitte V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte V
Gesin met tieners

It was absolutely amazing.

It was a really amazing horsey adventure. Scooters are highly advisable - lots and lots of fun. Go walk to the waterfall.

Cherryl D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and very good for the soul

Rustic and really great for horse lovers and those who need to get away from big city life. Loved it and will go again.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsehoop-weg, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaiD2xLt0h5y3jPYSHJEIBnVYqx7OV2QTLrliCuH4BEfGfYwjO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Kaapsehoop Road Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.557637 30.731774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!