6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kaapsehoop Horse Trails is geleë op 'n skilderagtige plaas bo-op die Drakensberg-platorand, aan die buitewyke van Kaapsehoop. Dit bied 'n gemaklike toevlugsoord vir natuurliefhebbers en is ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende wat 'n rustige naweekwegbreek soek.
Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers met 2 enkelbeddens ingerig is. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, basiese gereedskap en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n kaggel, en daar is 'n oordekte patio met 'n tafel en stoele. Die huis het sy eie braai-area. Gaste het ook toegang tot veilige parkering.
Perdry langs begeleide roetes word op die plaas aangebied, terwyl aktiwiteite in die omgewing stap en historiese toere insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
- Gaste dink Kaapsehoop Horse Trails het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang