LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Panoramaroete

Kaapsehoop Horse Trails   Prime picks icon.

Prime picks icon.

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kaapsehoop Horse Trails is 'n rustieke vakansiehuis op 'n plaas op die Drakensberg-platorand. Die eiendom is 7 km vanaf die dorp Kaapsehoop geleë en binne maklike bereik van Mbombela. Hier kan gaste 'n rustige plattelandse wegbreek geniet, omring deur uitgestrekte berguitsigte.

Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers met 2 enkelbeddens ingerig is. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, basiese gereedskap en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n kaggel en daar is 'n oordekte patio met 'n tafel en stoele. Die huis het sy eie braai-area. Gaste het ook toegang tot veilige parkering.

Perdry langs begeleide roetes word op die plaas aangebied, terwyl aktiwiteite in die omgewing stap en historiese toere insluit.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Selma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig tussen die dennebome. Lieflike plaashuis omring deur denneplantasies. Naby genoeg om maklik in te ry dorp toe. Vriendelike gasvrou en vriendeli...
Sien meer
Okt 2025
Lizette S
Saam met vriende
5.0
Stil en rustig in die natuur. Heerlike stil en rustige kuier saam met familie. Huis het alles wat ons nodig gehad het. Mooiste uitsig van die stoep.
Aug 2025
Gerhard P
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing farmhouse breakaway. We had a fantastic stay. Kaapsehoop Horse Trails is located just outside the little village of Kaapseho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Erik V
Gesin met klein kinders
5.0
Very very good. We will definitely be back. Our stay was exactly what we'd hoped for. Chilled, close to nature and the horses, comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Yolandi L
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese rustigheid en uitsonderlike perdry! Fantastiese rustigheid en uitsonderlike perdry! Almal so vriendelik!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Kaapsehoop Horse Trails het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Kaapsehoop Road, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f1e2466a8eb569c2f4ba8b7d8ccf77b3fea149f9259337cd04e0fd30224103c989323885f516efa432b6881468fd02f2252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 Kaapsehoop Road Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.557637 30.731774
Soek in 'n groter streek