KaiKai B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan.

Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Die kamers is ingerig met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Ontbyt is ook by die tarief ingesluit.

KaiKai beteken kos en feesmaal in Maori en dis presies wat gaste kan verwag by die KaiKai B&B. Ons het 'n gelisensieerde kroeg en 'n restaurant wat middag- en aandetes bedien. Gaste kan ook ons buffet of boerekos op Sondae kom geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KaiKai B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za