KaiKai B&B
Opsomming van Resensie
Winnie H - Jan 2021
Gemiddeld
Very pleasant.
Lees meerGeraldine K - Jan 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs.
Pieter B - Des 2019
Gemiddeld
Veilig en eienaars gasvry.
Jan H - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelik en gemaklik.
Anmarie K - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklike verblyf. Goed toegerus.
Victoria G - Jan 2019
Gemiddeld
A convenient stopover.
KaiKai B&B's terugvoer
Thank You for your positive feedback.
We hope to welcome you again in the future.
KaiKai Greetings
Elliott B - Jan 2019
Gemiddeld
It was terrible! Rooms rundown and shabby.
KaiKai B&B's terugvoer
Goeie Middag Mnr Boois,
Baie dankie vir u terugvoer. Dit is net jammer dat u nie u klagtes aan ons gelug het toe u n drankie geniet het voor die kamers waarin ons u geplaas het nie.
Ons was die hele tyd teenwoordig.
Maar ons sal probeer verbeter op alle punte waarop u ons attent gemaak het.
KaiKai Groete
John B - Jan 2019
Gemiddeld
Friendly, comfortable and good food. Love animals.
KaiKai B&B's terugvoer
A big thank you for your positive review.
We hope to welcome you again in future.
KaiKai B&B
Penny P - Des 2018
Gemiddeld
Great stopover.
KaiKai B&B's terugvoer
Thank you for the positive review!
Much appreciated.
KaiKai B & B
Thea D - Feb 2018
Gemiddeld
Baie geniet en rustig.
KaiKai B&B's terugvoer
Baie dankie. Ons ontvang julle graag weer.
KaiKai groete.
Linda G - Jan 2018
Gemiddeld
Gevoel asof ons by vriende kuier. Heerlik.
KaiKai B&B's terugvoer
Baie dankie Linda! Dit was heerlike om julle hier te he. Ons hoop om julle weet te sien!
Victor C - Jan 2018
Gemiddeld
It was excellent.
Marsilla B - Jan 2017
Gemiddeld
Warm en gesellig.
KaiKai B&B's terugvoer
Baie dankie, Marsilla!
Dit was heerlik om jou weer te sien en jou susters te ontmoet! Als was n groot plesier! Voorspoed vir die nuwe jaar vir julle.
KaiKai Groete
Tania R - Des 2016
Gemiddeld
Teleustellend.
Marie V - Okt 2016
Gemiddeld
Kaikai is 'n baie gerieflike oornagplek met baie vriendelike en behulpsame bestuur.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 11, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom