LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Dinokeng

Kakibos Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Renee O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Heerlike rus-ervaring met aangename geriewe en oneindige wildlewe. Aangename verblyf met alles wat nodig is! Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, en enige tyd gewillig om te help met enige vrae. Goeie kommunikasie vooraf. Diere kom tot teen die hek, en was bevoorreg om talle diere te sien tydens wildrit. Voeltjies en eekhorinkies sorg vir heerlike vermaak op die voorstoep. Baie voordelig om Boma-braai asook gasbraai te hê - laasgenoemde handig met reën. Sal Kakibos weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Absolutely amazing. It was absolutely amazing; we loved every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Rustigheid in die bosveld. Rustig in die natuur met alles wat mens benodig vir 'n bosveldkuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie lekker en rustig, baie vriendelike eienaars. Ons het ongelooflik lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Dit was lekker om julle by ons te hê, bly julle het dit geniet.

Johannes K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Excellent. We really enjoyed our stay and would come again. My only comment is that the lighting in the living room is very dim - too dim to read by. Could it be made brighter?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Thank you for the constructive feedback, it is well received. We will definitely improve the lighting.

Eugene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ons kuier by Kakibos was gerieflik en rustig met die wonderlike geluide. Ons het regtig baie lekker gebly en regtig baie gemaklik, geen klagtes nie. Sal regtig enige tyd weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Charmaine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Bosveld beste! Ons het 'n baie lekker wegbreek gehad! Die beste bosveld atmosfeer en vriendelike mense. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sielsgenot, vrede, puik diens. Kuier was te kort. Dit was heerlik en stil. Baie voëltjies. Diere wat tot by die draad kom om water te drink. Huis is groot en heerlike stoep. Sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nickus
Kakibos Accommodation
Dankie, ek is bly julle het dit geniet by ons.

Helena P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Fantasties lekker. Dit is 'n heerlike blyplek. Gemaklik, goed ingerig, ruim en skoon. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel, niks was moeite vir hulle nie. Die vriendelikste en gasvryste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowend en so geseënd om al die diere te sien. Fantastiese diens en baie lekker gekuier om die kampvuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nickus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Welgevonden Farm, Portion 49, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA627115e16efbcf202ed811c366e09276104e20d274d705f83ee8c3fe83355c40ce704bc2e673dc2b099222b492845d5ef95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 67 5 1 5 Welgevonden Farm, Portion 49 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.374478867828 28.400414239934

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang