Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Erfenis

Lodge
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Erfenis is 'n luukse safari-lodge in die hartjie van die Kalahari, naby Hotazel in die Noord-Kaap. Dié plaas is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark en Tlokwenggrensbeheer vir Botswana. Dit is ook ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige safari-vakansie.

Verblyf word in drie verskillende soorte eenhede gebied. Gaste kan tussen 4 luukse kamers, 5 luukse tente en 1 selfsorgeenheid kies. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamer, linne en handdoeke, asook braaigeriewe.

Aktiwiteite sluit begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte in en daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2) R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem