Kimberley Akkommodasie by Kalahari Lodge | LekkeSlaap
+14

Kalahari Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 61 resensies vir Kalahari Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Derick F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornagverblyf.

Kamer netjies maar stort het geen deur en water loop oor badkamervloer.

Johan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies, veilig, baie mooi en restaurant uitstekend.

Hermann S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann S
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Sal aanbeveel aan toeriste en sakereisigers.

Michael M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, spacious room and equally spacious bathroom at very reasonable price. Quiet.

Kalahari Lodge's restaurant also offers good value for money, also for breakfast, which is to be paid separately. Kalahari Lodge has a generator of its own.

Elma T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Netjiese plek en goeie diens.

Net die muskiete wat gepla het in die nag. Sou voorstel dat elke eenheid gespuit word wanneer nodig voor gaste intrek. Verder baie lekker gekuier by julle.

Belinda F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, groot restaurant met heerlike kos.

Ontbyt was uitgesluit by oornagprys.

Venessa F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike restaurant met uitstekende kos! Die omgewing is pragtig en die diens is fantasties! Die eienaar gaan uit sy pad vir sy gaste!

Die vriendelikheid en besorgdheid vir gaste, laat mens tuis voel! Hulle streef daarna om hul gaste op die hande te dra!

Henda V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies. Vriendelike personeel.

Heerlike kos. Gesellige restaurant en kroeg.

Venter C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Venter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Kamer is skoon en netjies gewees. Die badkamer is ietwat klein veral as ek uit die stort klim om my af te droog dus sou ek meer spasie in die badkamer wou gehad het. Ontbyt was goed gewees en met aankoms is ons ingelig dat die restaurant besig mag wees weens Valentyns-besprekings. Dus is ons vooraf ingelig wat ek goed gevind het. Van die min plekke waar die matrasse lekker styf is en nie induik na die middel van die bed toe nie. Uit 'n sekuriteitsoogpunt: Ons het gaan eet elders en met die terugkeer het ek die telefoonnommer gebel om die hek oop te maak. 'n Persoon het wel die oproep geantwoord en die hek oopgemaak sonder enige identifikasie van myself ens. Die risiko dat enigeen dit kan doen en 'n voertuig daar verwyder is baie goed dus dink ek die hek beman met word by die hek met kamersleutel as identifikasie om die area te betree.

Johann B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met vriende

Aangenaam.

Dit was die beste waarde vir geld. Netjies. Vriendelike ontvangspersoneel. Heerlike aandete en ontbyt vir billik prys.

Leigh Anne V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute luxury and extra special.

Staff are amazing, rooms well equipped and clean. Food is delicious and prices competitive. Always a treat to stay here.

Esmeralda K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie lodge is ongelooflik en ek sal beslis terug wees. Ware waarde vir geld.

Die diens van die span was puik. Hulle was professioneel en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This venue is amazing and I will definitely be back. True value for money.

The service from the team was great. They were professional and friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Arnot M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and friendly service.

The buffet breakfast is one the best and very affordable.

Kurt B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt B
Saam met vriende

Pleasantly surprised!

After a long drive it was good to relax in the bar and have a few beers. The rooms were clean and neat, even though it’s on the main road it’s actually pretty quiet. We ate in the restaurant, was excellent value for money with friendly staff. All said, a good experience.

Hylton S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hylton S
Gesin met klein kinders

Overnighted on our way home. Rooms are getting dated, but clean and adequate.

See stars.

Steven Y - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Y
Gesin met tieners

Gerieflik en gemaklik.

Diens in restaurant was baie swak. Net een kelnerin vir die hele restaurant.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and convenient.

Service in restaurant was extremely poor. One waitress for the entire restaurant!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liliana C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liliana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ontvangs en restaurant personeel is baie vriendelik. Die kamer is baie gerieflik. Die restaurant se kos is absoluut fantasties.

Martie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en n fantastiese a la carte-restaurant.

Uitsig buite is baie mooi en die kos van die restaurant is baie lekker.

Janis M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik. Behulpsaam. Lieflike restaurant. Home away from home atmosphere.

Kan aanbeveel. Kamer ook ruim, skoon en netjies. Ontvangsdame, Chrissie, het ons so tuis laat voel!

Anne-mari C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die restaurant se kos is uitstekend!

Die ligging van Kalahari Lodge is perfek. Dis net buite Kimberley, maar nagenoeg om by winkelsentrums en bank uit te kom. Dis baie naby aan die lughawe.

Anelle B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die kos is heerlik.

Die tuin word baie goed versorg en dit voel asof jy op 'n plaas kuier.

Arrie N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Arrie N
Gesin met tieners

Baie teleurgesteld in die verblyf.

Daar was 'n jaareindfunksie net buite ons kamervenster gereël. Dit was baie swak. Mense was lawaaierig en ons wou net rus op ons roadtrip. Wil voorkom asof mense ook nie veel weet van wat mens als kan doen op die dorp nie en waar mens kan eet, ens. Hulle kan eerlikwaar die kuierplek of funksies op ander deel van die grond of perseel hou! Dis swak. Ons mag ook nie eens die swembad gebruik het nie, want die funksie was daar gehou. Dink eerlikwaar dis baie swak!

Charmaine H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Our stay was very enjoyable.

The only thing I would like to suggest is that the kitchen and bar area should be open on a Sunday. After travelling a long distance we were dying to drink something cold with lots of ice.

Lisinda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lisinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon plek. Net reg vir oornag.

Baie vriendelike personeel.

Andre E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Kamers is ruim, netjies en skoon. Die restaurant stoep is 'n ekstra bonus om na 'n lang dag op die pad te kan sit en ontspan terwyl mens uitkyk op lowerryke groen grasperk. Dit was ons eerste keer by Kalahari Lodge, maar beslis nie die laaste keer nie.

Anine V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V
Gesin met klein kinders

Lekker oornag vir 'n dag of twee of selfs meer.

Pragtige ruim kamers. Die stort maak net die hele badkamervloer nat. Verder het ons lekker gebly. Die kos was onoortreflik. Die restaurant kyk uit oor swembaddens en speel area. Sal beslis weer N12 ry in plaas van N1 op pad Kaap toe om by Kalahari Lodge oor te bly.

Vanessa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice big room and beautiful bathroom. The room looked out onto the garden which is great if you have children.

The staff were friendly and we were close to a mall ─ perfect spot.

Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Goeie diens ontvang en die eetplek het 'n gesellige atmosfeer asook 'n uitstekende spyskaart.

Goeie oornagrusplekkie.

Johann W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W
Gesin met tieners

Baie lekker vir oornag.

Restaurant se kos was puik!

Ewald J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n goeie oornagplek.

Dit was ‘n goeie oornagplek. Hulle restaurant was egter die aand nie op standaard nie, meer as uur en half gewag vir eenvoudige bestellings - hamburgers. As ons ooit weer daar bly, ry ons sommer na die mall daar naby en eet daar.

Albert V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer en vriendelike personeel.

Baie lekker oorslaapplek. Gesinskamer was perfek vir 2 volwassenes en 2 tieners. Het sommer aandete in die restaurant geniet - die pryse was billik, diens baie goed en die geregte was baie smaaklik voorberei. Daar is onmiddellik aandag gegee aan (klein) klagte oor wankelrige bankie in die kamer! Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Selmi E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selmi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim hotel atmosfeer.

Baie ruim kamer en badkamer. Vriendelike ontvangsdames.

Hennie A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker.

Hotelverblyf was aangenaam. Lekker ruim kamers. Al wat gepla het was daar was 'n 21ste verjaarsdag in die restaurant waaroor ons nie ingelig was nie en moes na vervelige toesprake luister van iemand wat baie van sy stem gehou het, die gevolg was ons het maar 'n ander eetplek in die stad gaan soek nadat ons graag in die lodge se restaurant wou gebruik.

Kalahari Lodge's terugvoer

Goeie Môre Hennie,
Dankie vir die terugvoering.
Ons moes vir julle ingelig het van die geleentheid, ons vra om verskoning.

Di
Bestuur


Kalahari Lodge
Eddie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Skoon en ruim.

Skoon en ruim. Tevrede. Netjies.

Jaco P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike diens.

Baie lekker geslaap. Gaan weer daar oorslaap.

Amelia S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons is vinnig gehelp en kamer was netjies en als wat ons wou hê was daar. En voertuig was veilig. Baie dankie.

Valery H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valery H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam, rustig en stil, soos verkies.

Ons het ons verblyf by Kalahari Lodge terdeë geniet. Die omgewing laat jou voel of jy ver verwyderd van die stad is, wat ideaal vir ons was. Die steak-ete op die Saterdagaand was uit die boonste rakke. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Johannes Hendrik C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Waarde vir geld, netjies, gerieflik, veilig.

Riekert H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert H
Besigheidsreis

Baie lekker.

Sal beslis weer kom kuier. Baie mooi en het lekker gekuier.

Riette N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N

Baie aangename verblyf. Netjies en skoon.

Ek en my suster het daar oornag vir een aand, verblyf netjies, skoon en aangenaam gevind. Heerlike lugversorging. Kan definitief aanbeveel.

Veronica P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Besigheidsreis

Baie toeganklik en op hoofroete.

Baie oulike oase langs hoofroete met aangename atmosfeer.

Irma H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, restaurant op die plek en heerlik middagete geniet.

Heerlik geëet, restaurant en blyplek ten volle toegerus en netjies.

Kobie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Sien sterre.

Lame V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lame V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant experience to stay at the Kalahari Lodge.

Thank you so much, for friendly staff members. We had a perfect room with privacy and no disturbance at any time. Thank you, I highly recommend this place to anyone travelling through Kimberley.

Renier V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Algeheel 'n baie goeie verblyf gehad. Die plek is goed geleë uit die dorp vir heerlike stilte. Ek kan wel aanvra vir rolstoel parkeerplek, was bietjie moeilik met vroutjie se stoel van die ver parkering.

Renate S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in elke sin!

Fantastiese waarde vir geld.

Cornel M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op N9 geleë. Skoon en goeie waarde vir geld.

Puik, Kalahari Lodge is puik oornagplek vir reisigers van Suid-Kaap na Gauteng.

Amanda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens nodig het teen 'n lekker sakpasprys!

Hierdie plek het my verwagtinge oortref. Dis die perfekte oornagtuiste as mens deur Kimberley reis. Alles was skoon, netjies en georganiseerd.

Marianne F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marianne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak blyplek.

Ek en my man was 6 jaar gelede by Kalahari Lodge - ek het altyd gedink dit is 'n pragtige en netjiese gastehuis. Ons het die naweek 'n troue gehad in Kimberley en het 2 kamers bespreek vir my en my man en my oupa en ouma. Wat 'n teleurstelling. Die kamers was vuil, die beddens is in swak kondisie die krane se water bly loop, 6 uur in die oggend raas die ontvangs so dat jy wonder hoekom het jy ooit hier kom bly. As jy stort is die hele badkamer se vloer nat asook die toilet - daar is geen deure voor die stort nie. 'n verouderde TV met vlokkerige beeldmateriaal. 'n Plek wat altyd so vol bespreek is moet vir seker opskerp.

Kalahari Lodge's terugvoer

Goeie Môre Marianne,

Ons het kennis geneem van julle ervaaring.
Laat weet asb vir ons wanneer julle weer in die omgewing is. Ontvangs het 'n nota gemaak by julle profiel.
Ons wil graag weer vir julle hier by ons akkommedeer en 'n aangename ervaring aanbied.
Di
Bestuur


Kalahari Lodge
Veronica P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P
Besigheidsreis

Netjies en baie goeie restaurant.

Rustig, stil en netjies met 'n baie goeie restaurant vir aandete en ontbyt

Jurie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om daar te oornag.

Die kos heerlik, uit die boeke uit! Diens oor die algemeen baie goed.

Esme N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf teen 'n baie goeie prys.

Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die bed was baie gemaklik. Baie tevrede met die diens en sal definitief weer van Kalahari Lodge gebruik maak. Kan dit regtig aanbeveel.

Leigh Anne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So friendly and a lovely place.

The food, the staff and even the guests were friendly and everything was priced right. We will absolutely be back.

Ivan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ivan D
Besigheidsreis

Deurmekaar, ons het nie rechtig geweest waar ons gaan bly nie.

Ons aanvanglike betaling was nie geallokeer tenor die plek wat ons bespreek het nie. Nadat ek geskakel het het ons dare n plek gekry. N ander dame het my geskakel en ons toe in Haizeldene oorgeplaas. Ons het toe ook R1000 additioneel inbetaal. Alles was maar baie deurmekaar.

Kalahari Lodge's terugvoer

Goeie Môre Ivan,

Ons het by al die aanlyn bespreking, proformas, epos korrespondensie aangedui dat ons restaurant toe is op 'n Sondag. Laat weet vir ons as daar 'n plek is wat dit nog nie vertoon nie.
Daar is 'n sekuriteits hek op wat gestel is om toe te gaan op 'n sekere tyd in die aand. Sondae kom die sekuriteits wag vroër aandiens. Die wag word ingelig as daar 'n voertuig is wat toerusting op het, of wanneer daar gevra word om na die voertuie te kyk(wanneer dit vol gelaai is ens)
Die dame wat by ontvangs gewerk het is nie meer in ons diens nie.

Die
Bestuur.

Kalahari Lodge
Sonja S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met tieners

Baie mooi plek! Vriendelikste mense.

Die mense is so vriendelik. Die kos was heerlik. Sillie was 'n ster by aandete.

Alida V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Op pad van Nampo af het ons hier oorgeslaap. Alles was skoon en diens was goed. Ons het heerlik geëet in die restaurant, wat die vriendelikste kelners het. Sal beslis weer daar oorslaap.

Gert A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert A
Saam met vriende

Baie lekker en waarde vir geld.

Baie lekker gebly in Kimberley.

Nico V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Gesin met tieners

Great.

Kan julle asb. net 'n ander stortkop in kamer 27 installeer?

Kalahari Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Ons gee onmiddelik aandag daaraan.

Groete
Kimberley Kalahari Lodge Bestuur

Kalahari Lodge
Melinda W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda W
Saam met vriende

Ongeorganiseerd met aankoms, hoewel ons vroeër die middag al daar was om sleutels te kry.

Ons het 'n ekstra kamer gereël die dag van inklok, hoewel ons reeds die oggend die sleutels vir die kamers gaan afhaal het was die een kamer nie opgemaak die aand toe ons inboek nie. Ons wou reeds nie die aand laat inboek nie omdat ons 'n troue bygewoon het. Daar was niemand om ons te help by die gastehuis nie en ons moes wag vir die bestuurder aan diens om uit te kom.

Andrew B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens. Heerlike kos. Skoon, netjiese kamers. Fantasties.

Kalahari Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Sal dit oordra aan die personeel.

Groete
Kimberley Kalahari bestuurspan

Kalahari Lodge
Kobus L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met vriende

Netjies, skoon en gemaklik.

Ons het nie veel verwag nie, maar die lodge was netjies, skoon en gemaklik. Die restaurant se kos was baie goeie waarde vir geld en uitstekend. Ontvangs was vriendelik en het ons binne 5 minute gehelp om in te boek.

Kalahari Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe oorsig
Groete, Van die Kimberley Kalahari Lodge Span

Kalahari Lodge
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van die N12 en Landbouweg, South Ridge, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASTsmHCw21iGoNOqUYaHRm37GikElgm6WITeHyyaht8dtjiVZCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Corner of the N12 highway and Landbou Road South Ridge 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.782207735748 24.735020113492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za