Kalahari Villa
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2023 tot 20 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 115, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalahari Villa is sentraal geleë in Upington naby geriewe soos Kalahari Mall, Medikliniek, restaurante, wynproekamers en die bekende Oranjerivier. Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede wat toegang tot die tuin en 'n privaat stoeparea bied.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube in die leefarea met gemaklike sitplek. Vir gaste wat wil werk, is daar 'n lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede lei na 'n swembadarea waar gaste 'n buitebraai kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Schroder-straat 115, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Blydeville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 115, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom