LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Water Holiday Farm | LekkeSlaap
+32

Kalahari Water Holiday Farm

Selfsorg
Karavaan/Kampeerplekke by die dam
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie staanplekke is aan die oewer van die plaas se besproeiingsdam geleë. Elkeen van die 14 staanplekke het sy eie motorhawe. Daar is ook 'n braai-area, 'n elektriese kragpunte, en 'n waterpunt is beskikbaar by elke staanplek. 'n Volledige ablusieblok is beskikbaar vir albei geslagte en daar is 'n opwasarea vir gaste se klere en eetgerei.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die swemdam net in die somer gevul is met water om te swem.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rugsakreisigerslosies by die Dam
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is aan die oewer van die plaas se besproeiingsdam geleë onder 'n groot Suidwes-doringboom. Een van die eenhede beskik oor 2 slaapkamers, terwyl die ander 5 eenhede uit seil, riete en hout bestaan. Die eenhede se mure is nie klankdig nie, so gaste sal voëls en diere kan hoor.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Selfsorg - Koffie en tee word voorsien vir kort verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die swemdam net in die somer gevul is met water om te swem.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ou Plaashuis Selfsorg-eenhede (3 ster-gradering)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenhede beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n privaat badkamer. Elke eenheid het sy eie motorhawe in die skaduwee en 'n privaat braai-area. Boonop het elke eenheid lugversorging. Die gemeenskaplike swembad is net agter hierdie eenhede geleë.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Selfsorg - Koffie en tee word voorsien vir kort verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die swemdam net in die somer gevul is met water om te swem.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanshoekweg 7, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP96199qalgIO79RA35hA0g40kCQhVuYyuGNO9L0UZ9Ysx1yDhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 4 7 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.717746018227 20.956174135208
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!