Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalanderkloof Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalanderkloof Cottage bied verblyf aan in 'n kontemporêre dog afgesonderde kothuis wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die ekovriendelike eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek en perfek vir 'n paartjie of klein gesin wat graag die prentjiemooi Tuinroete wil verken.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof en oond, gasyskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank wat slegs geskik is vir kinders, en 'n kaggel.

Die slaapkamer en sitarea lei albei na 'n houtdek met sonstoele. Dit is die perfekte plek om asem te skep en te rus. Daar is ook 'n buitebraai-area met sitplek net om die draai van die dek. Dit is die perfekte plek vir 'n heerlike skemerkelkie langs 'n knetterende braaivleisvuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Kalanderkloof Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Barrington-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897320960c12f455312a0e0fd677e6cf71c277aea500f6fc69fbc0f046ecffedc88f9c3ed96114ac484a2e22c42206bad895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) Barrington Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980712 22.84635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem