Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaliva 364

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 364 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos-oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer en stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is stortgeriewe beskikbaar. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n houtbank met 'n matras vir 'n kind onder 12 jaar. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Gaste kan van al die geriewe by die oord gebruikmaak wat die casino, restaurante, buitelugswembaddens, kroeg en swembaddek insluit. Daar is verskeie restaurante op die perseel war 'n verskeidenheid disse bedien. Gaste kan tradisionele Suid-Afrikaanse disse by Boesmanland Plaaskombuis, wat net 5 minute se ry vanaf die instansie is, geniet. Die oord het ook 'n fiksheidsentrum met 'n muurbal- en tennisbaan. Die binnenshuise swembad is verhit en daar is ook 'n kindervriendelike area. Die Weskus Nasionale Park is 10 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is 137 km vanaf die instansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaliva 364 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Kaliva 364
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Maria & Denrick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 8

Ligging

  • Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club Mykonos, Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA586a7b530f5655c2acd46c3e0fbfdf40bf3f5b5a23a81da5a2e169f418f54e43e322410b8c73ca4998d546ef7ffb5a28f3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Club Mykonos Mykonos Access Road 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.047663758632 18.045158495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem