Kaliva 595

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaliva 595 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 4 slaapkamers in Club Mykonos. Dié oord is langs die Langebaan-strandmeer en stapafstand van die strand af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in die oopplan-leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas en mikrogolf. Die leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sitarea. Dit lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Gaste het toegang tot al die oord se geriewe soos die casino, restaurante, buiteswembaddens, kroeg en swembaddek. Die restaurante op die perseel bied verskeie opsies en Boesmanland Plaaskombuis is 2,5 km van die oord af waar gaste tradisionele Suid-Afrikaanse etes kan geniet. Verder het die oord 'n gimnasium, muurbalbaan, tennisbaan, binnenshuise warmswembad en 'n speelarea vir kinders. Die Weskus Nasionale Park is 10,5 km en Kaapstad se Internasionale Lughawe 137 van die oord af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaliva 595 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za