Bo-Karoo Akkommodasie by Kalkfontein Safari's | LekkeSlaap
+26

Kalkfontein Safari's

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Kalkfontein Safari's
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W
Gesin met tieners

Puik akkommodasie!

Marianna het ons gul ontvang, huis het al ons verwagtinge oortref. Skoon, lugversorging, baie hout, lieflike kombuis, 2 pragtige badkamers.Puik puik! Dis ons no. 1 slaapplek in die toekoms.

Kalkfontein Safari's's terugvoer

Baie dankie Kobus. Bly julle het dit geniet. Sien weer vorentoe 😊

Kalkfontein Safari's
Jan L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Baie privaat en rustig op 'n Karooplaas.

Ons was aangenaam verras met die uitstekende diens en fasiliteite tot ons beskikking. Voorwaar goeie waarde vir geld.

Annemie K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie K
Enkelreisiger

Verkwikkend.

Mariana is vriendelik en verwelkomend. Voel sommer dadelik tuis! Alles is pragtig versorg en goed toegerus. Dis 'n ideale wegbreek. Ideale kuierplek om heeltemal weg te breek van die stad. Was fantasties!

Willem V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en stil Karoo-plaaservaring.

Wat 'n ervaring! Was heerlik om in 'n goed en netjies toegeruste huis te kon rus en herlaai vir die reis verder en boonop reën in die Karoo te kon ervaar. Baie dankie aan die eienaar vir die geleentheid en die moeite wat gedoen is.

Johan C.e.p. F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C.e.p. F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal weer gaan. Was baie lekker.

Piet P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitterlik aangenaam!

Ons het na sonsondergang aangekom en is baie vriendelik en hulpvaardig deur Petrus ontvang. Die geriewe is uitstekend en netjies en laat jou toe om na 'n lang en spanningsvolle reis op ons paaie te ontspan. Alhoewel die N12 nie ver van die huis is nie, was dit nie steurend nie. Baie dankie vir 'n smaakvolle huis waarin jy tuis voel.

Anita V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die Karoo.

Heerlike stilte en pragtige plaas!

Marieke S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ouwêreldse elegansie.

'n Pragtige en gerieflike oorslaapplek op pad terug huistoe vanaf Kaapstad. Fantastiese geriewe. Waarlik aan te bevele.

Bertus W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus W
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagfasiliteit om uit te span vir die volgende dag se trek.

Netjiese akkommodasie en skoon geriewe om so vinnig bietjie uit te span en te verfris na 'n paar ure op die pad. Karoo-stilte en -sterre om na te kyk, ideaal terwyl 'n vleisie op die kole sis.

Joe V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Gesin met tieners

Karoo gasvryheid, stilte en panorama in een woord opgesom.

Die plek is ten volle toegerus, daar is niks wat jy kort nie. Die ligging as 'n oornagplek na die Kaap is ideaal en die uitsig is pragtig. Mariana is 'n gasvrou duisend, die ys in die vrieskas en die beskuit was hoogs gewaardeer. Ons sal definitief weer hier oorbly, selfs vir meer as net een nag.

Attie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie S
Saam met vriende

Wonderlike natuurskoon en gasvryheid.

Dis so rustig daar! Ons het met die terugry weer daar geslaap - vakansie na die vakansie! Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid en bedagsaamheid. Sien julle beslis weer volgende jaar!

Neels E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Kaap toe.

Stilte en vrede van die Karoo is onvergeetlik. Mense word nog hier vertrou, ek hoop niemand gaan dit bederf nie!

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasberg-plaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZTBjYmU0LTQ1MjgtNDU1NC1iNzM2LWEzOTZmMThmOTNkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Grasberg Farm Victoria-West 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.075022706805 23.156486749649
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za