Kamba Game Lodge
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamba Game Lodge bied boetiekstylverblyf in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat. Dit is ontwerp om 'n gemaklike en rustige omgewing te skep sodat gaste behoorlik kan ontspan.
Die lodge het 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid spog met 'n houtdek en manjifieke argitektuur wat die omliggende bome komplementeer en 'n unieke, egte Afrika-bosgevoel skep. Elke eenheid het lugversorging en 'n privaat braai-area.
Wildritte soggens en in die middae bied wonderlike geleenthede om grootwild raak te sien. Dinokeng Wildreservaat is die tuiste van die Groot 5 en het 'n verskeidenheid ander wild om te sien. Die wildkykdek gee gaste die kans om verskeie diere by die watergat te sien.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en die kinders kan by die klimraampark speel. Die lodge is minder as 50 km vanaf Pretoria, net 'n entjie vanaf die stadsgedruis, wat dit 'n ideale bestemming vir 'n naweek-wildkykwegbreek maak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ireen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Kamba Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng