Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kambaku River Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kambaku River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christo A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-akkommodasie.

Kambaku River Lodge is 'n puik reisbestemming. Die akkommodasie 5 ster en die eienaars en personeel vriendelik en behulpsaam. Die feit dat die oord grens aan die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin is 'n bonus. Jy kan wildkyk vanaf jou eie stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kambaku River Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful review and 5/5 score. We would love to have you visit us again.
Warm regards
Leanne and the Kambaku River Lodge team.

Kambaku River Lodge
Deléne J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deléne J
Gesin met klein kinders

Dit was onwaarwaardelik heerlik!

Dit was 'n fantastiese naweek. Die Lodge is smaakvol versier, kos heerlik bedien op ons stoep elke dag, diere wat ons kom besoek het. Leanne en Martha se gasvryheid - niks is vir hul te veel moeite nie. Alles was net perfek vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kambaku River Lodge se terugvoer

Liewe Delene
Baie dankie - thank you so much for taking the time to give us a review. Ek is so bly dat julle 'n goeie type gehad het, saam met ons op die rivier. Ek was net jammer dat julle die leeu gemis het - volgende keer. I look forward to you returning to see us. Baie dankie en groete vir almal.
Leanne

Kambaku River Lodge
Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km van Malelane af, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79de6eebe83b45dc1355b9cd778633a96a8618d38288812eb7a50b9bb86d8d0042f4b78106f6cab8926a96d9c8fcecad0d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 142/6 Strathmore Rockvale 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514559065003 31.402643322945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem