Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R370 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping is naby die Kameel-treinstasie tussen Stella en Delareyville op die R377 in Noordwes geleë. Die treinspoor is in 1894 aangelê. Ons is 17 km van Stella en 45 km van Delareyville af.

Die perseel bestaan uit ruim gastekamers, 'n houthuisie, kampvoertuie en kampeerplekke.

Die gastekamers het privaat ingange en het elk 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die geparkeerde kampvoertuig en huisie staan onder die bome en is geskik vir selfsorgverblyf.

Die kampeerplekke is beskut onder bome en het elektriese kragproppe vir driepunt-proppe.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping staan in die skadu van pragtige bome in 'n tuin waar die skoonheid van die sonsondergange en die klanke en kleur van die natuur verenig. Gaste word uitgenooi om in die hartjie van hierdie historiese omgewing te kom bly.

Hier word gaste bederf met onopvallende diens en 'n behoorlike plaasontbyt. Daar is ook 'n braaiplek en 'n dam waarin jy kan afkoel wanneer die somerhitte jou verontrief. Saans ondergaan die tuin 'n metamorfose en word dit 'n oase waar kleinwild wei.

Ons vertrou dat die naam "Rust en Vrede" uiters geskik is vir hierdie toevlugsoord.

Dit sal moeilik wees om hierdie groen oase voor te stel gedurende jou reis deur die warm, droë, maar pragtige Noordwes. Patrick en Hercules sal jou hartlik by die drumpel ontmoet en seker maak jou verblyf hier oortref jou grootste verwagtings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Gaste dink Kameel Rust and Vrede B&B and Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kameel Noordwes
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R370
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a7ae51964a0feea72fb7360bf47a1ac53088e2375a04a358bc6ca3b4178b0db587d0919c45403a62a58c872a404bce3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Farm Kameelbult Kameel 8603 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.600960246798 25.037124853134