Kameel Akkommodasie by Kameel Rust and Vrede B&B and Camping | LekkeSlaap
+53

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marié D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D
Gesin met tieners

Baie oulik en uiters vriendelik!

Badkamers en opwasarea kan bietjie verbeter word.

Koos V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne verblyf.

Baie rustige, netjiese verblyf in 'n mooi omgewing. Die gashere het seker gemaak alles is reg en het mens tuis laat voel.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is bly dat jul die rustigheid hier by ons geniet het en dat jul lekker ontspan het.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Albie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm en rustig.

Baie goeie waarde vir geld. Baie vriendelike personeel. Badkamerkompleks kan aandag kry i.t.v. privaatheid en die kussings kan vervang word met gemaklike, kwaliteit-kussings. Etes is baie aangenaam en heerlik voorberei.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons neem kennis van jul voorstelle. Bly jul het jul kuier by ons geniet.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Suzanne D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D
Gesin met tieners

Netjiese verblyf en vriendelike diens.

Sien sterre.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie Suzanne, vir jul positiewe terugvoering. Ek is baie bly dat jul jul kuier by ons geniet het.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Morris C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morris C
Besigheidsreis

The accommodation is very quiet and offers an opportunity to refresh your mind after a long long travel and busy day's schedule.

See stars.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Thank you for your positive feedback. So glad you enjoy the peace and quiet and your stay with us.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Pieter D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Gesin met tieners

Gerieflik in ‘n rustige omgewing.

Ons het heerlik oornag by Kameel Rust en is bederf met etes van top gehalte. Ek kan dit aanbeveel vir enige reisiger in die omgewing.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Goeie dag Pieter,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Bly jul het jul kuier en die etes by ons geniet, Hoop ons sien jul weer.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Trudi C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelike diens, heerlik stil.

Die kamers is heerlik skoon, vriendelik diens, Patrick en Hercules was baie hulpvaardig en gasvry. Dit is stil en baie rustig. Heerlike ontbyt. Ons gaan beslis terug.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons is baie bly dat jul die kuier by ons geniet het. Kyk uit vir jul volgende kuier.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Danie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Baie netjies en rustig met briljante gasvryheid.

Hierdie plek is 'n ongeslypte diamant. Met Patrick en Hercules aan die stuur sal dit gou die volle potensiaal, wat dit toekom, bereik.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe teruvoering. Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het. Hoop om jul weer hier by ons welkom te heet.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Mark M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit is nou regtig Rus en Vrede ─ doodstil met net die voëltjies wat vir jou sing.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Bly jul het die kuier, die stile en rustigheid hier by ons geniet.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Elize E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stil en rustig.

Heerlik baie dankie Patrick en Herculus.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Ons is bly dat jul jul kuier by ons geniet het.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Mariet C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel!

Ons het baie lekker gebly! Alles was skoon en netjies. Baie lekker rustig en veilig. Het daar gebly om 'n funksie op Stella by te woon. Was lekker naby!

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Altyd lekker as ons gaste hul kuier by ons geniet.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Wendy F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Heerlik!

Ons sal beslis weer so maak!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Wonderful!

We will definitely do this again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Thank you for your time and wonderfull feedback. We do appreciate it.
Looking forward to your next visit.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Japie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Patrick en Hercules, party mense het dit net! Was baie vriendelik ontvang, ons het so tuis gevoel en die kinders was mal oor die diere en windpompe in die tuin! Dankie vir julle gasvryheid en die lekkerste ontbyt! Wens ons kon langer bly. Julle sien ons vir seker weer.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Altyd lekker om gaste soos jul te ontvang.
Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het, hoop ons sien jul gou weer.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Jacus P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P
Gesin met tieners

Wonderlik gawe en interessante gashere - Patrick en Hercules.

Patrick en Hercules het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak en die ontbyt was om oor huis toe te skryf. Ons het lekker gekuier.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Ons is bly dat jul die kuier by ons geniet het.
Hoop dat jul weer sal kom kuier.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Milton V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stars near Stella.

The unusual accommodation of a caravan was a treat. We were warmly welcomed by Patrick and Hercules. There was abundant wood for the outdoor fire and the complimentary port soothed us into some amazing star-gazing. The breakfast was a treat with home-made jams and preserves. It was more than enough to send us on our long journey to Mokala National Park.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Thank you for your time and positive feedback. We are glad that you enjoyed your experience at Kameel Rust and Vrede.
Hope to see you again.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Piet K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker en rustig gewees. Lekker plaasatmosfeer en vriendelikheid. Sal net graag TV ook wou gehad het.

Frank M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Super helpful staff.

See stars.

Johan H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Vyfster gasvryheid. Vrede en stilte. Moeilik om huis toe te gaan.

Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang. Hulle het deur die loop van die naweek dikwels seker gemaak dat alles by ons wel is. Die kampterrein is goed versorg. Die ablusie is basies en skoon. Ons is nie puntenerig oor toerusting in kampablusie nie, maar wel of dit wat daar is skoon is en werk. Ons kon op die plaas in die veld rondloop wat nogals baie lekker was. Die voëllewe is besonder. Daar is 'n plaasdam wat diens doen as 'n swembad en die voëls drinkwater. Ons stilte en vrede gesoek en dit is presies wat ons gekry het. Ons wil beslis weer gaan kamp op Kameel Rust and Vrede.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Ons is bly dat julle dit by ons geniet het. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang. Ons sien uit vir jul volgende kuier.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Johan F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met tieners

Dit is 'n goeie plek om rus en vrede vir jou siel te kry.

Baie goeie en vriendelikke ontvangs, baie moeite is gedoen, want ons wou in die aande braai, alhowel ons in die gastehuis gebly het. Alles netjies en skoon en 'n baie rustige plek.

Zelma B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlike naweek gehad en lekker geëet!

Ons het die naweek vreeslik geniet, Patrick het ons onmiddelik laat tuis voel en die heerlikste kos vir ons voorberei. Sal weer vir hulle gaan kuier.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Ons is bly dat jul die naweek hier by ons kon geniet het.
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Hoop om jul weer hier by ons welkom te heet.
Groete.
Patrick & Hercules

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Tony P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P
Saam met vriende

Stay here and be very pleasantly surprised.

The accommodation is somewhat basic compared to other places we've stayed at in SA, but very comfortable. The hosts, Patrick and Hercules, go to great lengths to ensure that you are cared for and well fed. Well fed is something of an understatement. We had planned to just have an evening meal on our first night because we'd just made (for us) a long journey from near Botswana. We were so pleased with the food that we ate there every night. It was wonderful, easily up to restaurant standard - but don't tell too many people, everyone will be going there! Being able to walk around the grounds and what was the farmland was a great treat, like a walking safari but without the animals! The special treat that Hercules and Patrick laid on for us on our last day was incredible beyond words. It may not be our last trip to South Africa after being so well looked after.

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping's terugvoer

Dear Tony, Julie, Des & Sue
Thank you so much for your review and for loving our food and our home - it was our pleasure to be of service and we do hope to receive you back here - soon.
Thank you so much for taking the time to write the review - your words mean so much to us.
Sending blessings from South Africa
Patrick & Hercules

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping
Enid R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid R
Enkelreisiger

Rustig.

Dit is 'n lekker en smaakvolle oornagplek weg van die hoofroetes. Die ontbyt is heerlik.

Magda H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer, rustig, spierwit linne en handdoeke, geurige kos en keurig bedien, opregte gasvryheid.

Skoon, netjies, rustig, ontspanne atmosfeer. Patrick en Hercules werklik gasvry en aangenaam. Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie, ons sien julle beslis weer.

Johannes H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bed, super wit linne en die heerlikste ontbyt!

Ons het een uur in die oggend gearriveer en Patrick het ons baie vriendelik ontvang. Dit was 'n heerlike ervaring om hier oor te bly. Beslis 'n opsie indien ons weer in daardie wêreld reis!

Selma M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Selma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, ontspannend.

Ons het dit so geniet. Het net ontspan in die rustigheid van die plaaslewe. Patric en Hercules het ons so welkom en tuis laat voel, asof die plek aan ons behoort het. Die kos was heerlik en met nog bederfies tussenin dink ek ons het 'n hele paar kilos opgetel. Ek kan die plek regtig aanbeveel vir enige iemand wat bietjie lafenis vir die siel soek.

Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelbultplaas, Kameel, 8603, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a7ae51964a0feea72fb7360bf47a1ac53088e2375a04a358bc6ca3b4178b0db587d0919c45403a62a58c872a404bce3b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Farm Kameelbult Kameel 8603 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.600960246798 25.037124853134
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za