Kameelboom Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Albie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die swakste keuse wat ek nog gemaak het. Hoe kry dit 3.7?
Lees meerKameelboom Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us. We know that you have many options when choosing where to stay in Vryburg, the fact that you chose Lodge is an honour to us. We apologise for the inconvenience. We strive to improve. Thank you.
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
The Kameelboom Lodge was very expensive given the rudimentary amenities.
Ferdi B - Jan 2024
Algehele gradering
Het nie gekuier nie, net gerus na 9 ure se ry.
Mev Jo G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike oornagplek, baie stil en rustig.
Francois R - Okt 2023
Algehele gradering
Was gerieflik en skoon.
Gerhard D - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en hulpvaardig.
Kameelboom Lodge se terugvoer
We strive to improve.
Sonya C - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful surprise - modern, clean, great staff and service. Excellent value for money.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Thank you.
It was nice to have such wonderful people.
Gustav K - Jul 2023
Algehele gradering
Diens was goed.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Good day,
We do not supply water to the rooms and it is only Openview DStv.
Thank you for your kindness and support.
Derick T - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi en interessant. Blyplek effe knap, lyk of daar opgradering plaasvind. Padgeraas pla.
Coen S - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie diens vir prys betaal.
Deon C - Mei 2023
Algehele gradering
Met die intrapslag op pad na ons kamer toe was ons gevra of ons ten volle betaal het wat mens bietjie onwelkom laat voel het aangesien daar tog kommunikasie moes wees.
Johan K - Jan 2023
Algehele gradering
Goed, dankie.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Ons sal streef om te verbeter
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerKameelboom Lodge se terugvoer
So jammer vir die ongerief.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Fasiliteite bevredigend.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Ons sal werk daaraan om aandag daaraan te gee
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Tshepiso M - Okt 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Great Idea
Thank you
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Kameelboom Lodge se terugvoer
The restaurant was slow due to repairs that were done.
Sorry for the inconvenience, we will strive to improve.
Nico S - Aug 2022
Algehele gradering
Wel skoon en netjies maar baie bedruk.
Hennie P - Aug 2022
Algehele gradering
Goed.
Albert P - Aug 2022
Algehele gradering
Oornagslaapplek terug na Mpumalanga.
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Diana J - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was in Vryburg vir 'n verjaarsdagpartytjie.
Lees meerKameelboom Lodge se terugvoer
Ons het opgradeer.
Jammer vir dit
Karolien W - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker mense, goeie diens en vrek lekker kos!
Kameelboom Lodge se terugvoer
Dankie, julle is altyd welkom.
Kevin N - Apr 2022
Algehele gradering
Nice and relaxing - most of the time.
Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het nie handdoeke gehad nie, beddegoed ruik nie te lekker nie.
Linanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Elfranko M - Mrt 2022
Algehele gradering
Eenvoudig, maar gemaklik. sou net 'n klein barfridge in die eenheid wou sien. Die jong ontvangsdame en jongman, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar inboek.
Frikkie S - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker gekuier, skitterende diens.
Johan D - Jan 2022
Algehele gradering
Net oornag.
Kobus S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het daar geslaap omdat ons klaar betaal het.
Hendrik F - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, veilig atmosfeer.
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie. Minder aangenaam.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Ons waardeer u terugvoer. Sonder goeie kliënte soos uself sal ons nie weet wat ontevredenheid veroorsaak nie. Ons sjef/kroegman was ongelukkig met verlof tydens u besoek, dus die rede vir geen beskikbaarheid van die restaurant en kroeg nie. Ons sien uit daarna om in die toekoms vir u tot diens te wees indien u weer by ons aandoen.
Ja V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker geëet.
Stephen G - Okt 2021
Algehele gradering
Hassle free, peaceful.
Lizette S - Sep 2021
Algehele gradering
Te na aan 'n besige pad, verkeer raas heel nag.
Leane P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Lees meerIrma H - Aug 2021
Algehele gradering
Padstal teen die lodge, baie gerieflik.
Lees meerNeels M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice and safe.
Annetjie C - Mei 2021
Algehele gradering
Plek word geadverteer as self-catering, maar daar is slegs 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, bekers en glase in kamer.
Fanie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Fanie Terblanche T - Mrt 2021
Algehele gradering
Ontvangs was besonders vriendelik.
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Bespreking slegs gedoen slegs met die doel om oornagverblyf.
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë blyplek, maar glad nie aanbeveelbaar nie.
Lees meerRika N - Des 2020
Algehele gradering
Vuil en muwwerig.
Etrecia S - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Rozanne D - Des 2020
Algehele gradering
Die ligging was presies waarvoor ons gesoek het, die kamer was op aanvaarbare standaard, maar die badkamer was nie op standaard.
Ja V - Des 2020
Algehele gradering
Net oorgeslaap op pad na Kgalagadi.
Burquip I - Des 2020
Algehele gradering
Geen klagtes.
Willem K - Sep 2020
Algehele gradering
Redelike verblyf.
Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi tuine
Veronique M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie onaangenaam.
Lees meerLinanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en lekker atmosfeer. Pragtige plek.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
Kroeg en eetplek baie aangenaam. Kamers nie 'n ster werd nie. Geen plafonne, sink mure. Vuil stortgeriewe.
William W - Des 2019
Algehele gradering
Neat and tidy room. Appreciated the air-con in the room. Enjoyed the braai in the evening.
Hannes S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en rustig.
Jaco L - Okt 2019
Algehele gradering
Nie lekker gebly nie, sal nie weer by Kameelboom Lodge boek nie.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Haupt B - Jul 2019
Algehele gradering
Was glad nie lekker en geld werd nie.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Gerhard V - Mei 2019
Algehele gradering
Swak.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Geagte Gerhard
Ons wil hiermee u omverskoning vra vir die diens wat u ontvang het, ons het dus die klagte ten harte opgeneem en het met ons personeel gepraat.
Vriendelike Groete
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Coen B - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n rustige atmosfeer.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie hard aan die werk om verbeteringe aan te bring. Ons sien baie uit om u in die toekoms te sien.
Pieter K - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Ons bedank u vir die positiewe terugvoer.
Chris S - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf.
Lees meerKameelboom Lodge se terugvoer
Geagte Chris, hiermee wil ons graag omverskoning vra vir die ongerief. Ons het dus aan die probleme gewerk en sien baie uit om u in die toekoms met uitstekende kliënte diens te verwelkom.
Susan V - Des 2018
Algehele gradering
Was wonderlik.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Namens Kameelboom Lodge en personeel, wil ons net baie dankie sê aan wondelike gaste soos u. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om u te bedien. Dit is gaste soos u wat ons bedryf die moeite werd maak. U is altyd welkom.
Rita R - Sep 2018
Algehele gradering
Was aangenaam verras oor die tuin.
Lees meerKameelboom Lodge se terugvoer
Geagte Mnr,
Dit is met 'n baie swaar hart dat ek verneem het dat u die volgende dag reeds weg is. Toe u my geskakel het net na twaalf het ek egter die mense gevra om hulle musiek sagter te sit op u versoek, wat hulle wel gedoen het. Ek het al die gaste in kennis gestel van die verlowingspartytjie en dat die gaste wel kan raas. Ek moet u ook net in kennis stel dat u rekening by ons nog nie vereffen is nie, siende dat u het net opgepak en weggery het in die middel van die nag. Ek waardeer egter al u eerlikheid en opregtheid met die resensie.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Celeste M - Apr 2018
Algehele gradering
Bed was uitgehol en glad nie lekker nie, bruilofgaste het geraas en op my kar gelê.
Karin W - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry netjies en pragtig.
Johan G - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en lekker mense!
Tanya L - Jan 2018
Algehele gradering
Swak.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Goeie dag Vernon
Niemand het by ontvangs dit aangemeld nie, ek sal dit verseker onder die aandag van die eienaars bring.
Suiker en koffie word by ontvangs gegee op aanvraag, omrede ons personeel dit uit die kamers vat.
Hiermee vra ek namens my en die eienaars, asook die personeel, om verskoning.
Vriendelike Groete
Marisca
Braam R - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf.
Lees meerGwen L - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Marieta O - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties gewees.
Kameelboom Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie komplimente, Ons hoop ons sien u weer!!
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes