Kamerkloof
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Hartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamerkloof is op 'n lieflike olyf- en skaapplaas tussen die pragtige Baviaanskloofberge geleë. Die plaas is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n familie en bied 'n pragtige uitsig oor 'n welige, groen landskap.
Kamerkloof beskik oor 3 aparte selfsorg-eenhede wat privaatheid en ontspanning bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, badkamers met of 'n stort of 'n bad, 'n sitarea, eetarea, kombuis, en 'n stoep met 'n pragtige uitsig op die berg.
Kamerkloof bied gasvryheid, ingeligte gashere, gerestoureerde, historiese geboue en 'n eko-ervaring naby aan die natuur wat dié plaas die ideale bestemming in Baviaanskloof maak.
Gaste word aangemoedig om meer te leer oor die geskiedenis en erfenis van die area of die 4x4- of bergfietsry-roetes te geniet. Die kans om wild soos kudu, bobbejane, buffels of renosters raak te sien dra by tot dié avontuur.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 2
Ligging
- Baviaanskloof Hartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Gaste dink Kamerkloof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Hartland Studtis, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom