Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamma -Otter

Kamma-Otter I
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamma-Otter I het 3 slaapkamers met 1 en suite-badkamer en 'n tweede badkamer wat deur die ander 2 slaapkamers gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv en 'n DVD-speler beskikbaar. Die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie en genoeg potte, panne en toebehore vir 6 mense. Die woonstel het 'n groot veranda met 'n Weber waar gaste die luisterryke uitsigte oor die berge kan geniet. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met 'n trap bereik, en is dus nie geskik vir rolstoele nie. Gemeenskaplike wasgoedgeriewe is op die perseel beskikbaar. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamma-Otter II
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met stort, toilet en wasbak. Die ruim sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oondjie en yskas-vrieskas. Buite is daar 'n stoep wat oor die privaat tuin en braai-area uitkyk. Die woonstel het veilige parkeerplek en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's-laan 133, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMzZmMjI0LTQ0ZDQtNGMzMi05ZjYzLTIxN2E2M2FjOWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 133 St George's Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.984321648944 23.547279989798
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem