LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kamma -Otter | LekkeSlaap
+70

Kamma -Otter

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Kamma -Otter
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fabien T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabien T
Gesin met klein kinders

Nature’s Valley is The place to stay on the Garden Route and Kamma-Otter a perfect accommodation for a short or longer stay.

Perfect location, walking distance from the beach. Beautiful accommodation, clean and spacious for up to 6 people.

Terence T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met vriende

The place is top class, host Ilse is amazing, totally worth it!

Awesome place, great hospitality, will be back! Take a bow Ilse and Franciose!

Eugenie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie L
Saam met vriende

Wonderful Otter weekend!

Everything was perfect, comfortable, clean and well appointed. Will book it again.

Kamma -Otter's terugvoer

Thank you so much for the kind review. We hope to see you or your friends again.

Kamma -Otter
Wessel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Baie mooi en rustig.

Die plek is baie mooi en skoon, dit lyk duursaam in die eenhede. Pragtige tuin, jy kan die see hoor, en ook net 20 tree loop afstand vanaf see. Rustige, stil dorpie, kan orals rondloop en verken, bokkies loop vrylik rond. Baie ruim familie-eenhede, presies wat groot families en/of groep vriende benodig. Sal weer daar gaan bly en vir ander mense aanbeveel.

Kamma -Otter's terugvoer

Thanks for your kind review. Please come again!!!

Kamma -Otter
Nicol C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, besonders skoon en goeie diens.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil, exceptionally clean and great service.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kamma -Otter's terugvoer

Thank you for your kind review. Sorry that you felt a little bit unsafe. Kindly provide us with more feedback regarding your concerns as we live in a very safe area.

Kamma -Otter
Willem D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Geen tekortkominge nie. Sal graag weer daar bly as na daardie area gaan.

Kamma -Otter's terugvoer

Dankie Willem,
Dit was lekker om julle te ontvang.
Oulike mense soos julle, het gewoonlik oulike vriende! Stuur hulle asb. Of nog beter, bring hulle saam.
Vriendelike groete,
Ilse

Kamma -Otter
Nicola H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Saam met vriende

Just great to stay and relax.

Ilse is an amazing host and the apartment is not only cosy but spacious, clean and with all appliances one can ask for when self-catering. We enjoyed our trip very very much.

Kamma -Otter's terugvoer

Thanks Nicola. Hope to see you soon. It was great having you as a guest. Please send your friends. Kind people have kind friends.

Kamma -Otter
Fanie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Asemrowende omgewing en gemaklike en gerieflike woning.

Ons is hartlik verwelkom. Die omgewing is asemrowend mooi. Toegang tot die see kan nie beter nie. Die woonstel is pragtig, baie netjies en baie goed uitgerus. Perfekte wegbreekplek.

Kamma -Otter's terugvoer

Baie dankie. Ek wens ek kon julle beter leer ken. Julle was so kort hier. Kom asseblief weer. Ek sal sorg dat daar vuurhoutjies is. Ilse

Kamma -Otter
Matt L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt L

What a lovely place!

Kamma-Otter is a lovely place to stay. The property is very well equipped and has everything you need. We spent Christmas there and could not have asked for anything better. We THOROUGHLY enjoyed our entire stay. Ilse did everything she could to make our stay as nice as possible. I/we would definitely recommend to anyone and would certainly stay there again. Thank you Ilse for a lovely stay.

Kamma -Otter's terugvoer

Thank you Matt, it was so good to meet you. People like you enriched our lives. If you lived closer, we could have been very good friends. Ilse.

Kamma -Otter
Shaun N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Dankie Ilse vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons tydjie was te kort daar.

Kamma -Otter's terugvoer

Dankie Shaun. Kom gerus weer! Dit was vir ons ook lekker om julle hier te huisves.

Kamma -Otter
Flip C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip C
Saam met vriende

Genotvol, netjies en privaat.

Gawe gashere en baie hulpvaardig.

Kamma -Otter's terugvoer

Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer. Jammer julle totale toer groep het nie opgedaag nie. Ongelukkig betaal ons kommissie op die hele bespreking. Ons het julle darem verniet vervoer tot by Tsitsikamma, waar julle begin stap het. Ons het al julle goed en motor veilig gehou tot julle klaar gestap het en aangebied dat julle na die tyd weer kan kom stort het.

Kamma -Otter
Ruth B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel asof ons by ons eie huisie gebly het, baie veilig en rustig.

Ilze het haar bes gedoen om ons tuis te laat voel, sonder om op enige ons privaatheid te skend. Het heerlik gebly!

Kamma -Otter's terugvoer

Baie dankie Ruth. Dit was vir ons ook lekker om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom! Dankie ook dat julle ons plekkie opgepas het asof dit julle sin is.
Alles so skoon en netjies gelaat.

Kamma -Otter
Brenda N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N
Saam met vriende

Fantasties vir voor Otter Staproete!

Sien die sterre.

Kamma -Otter's terugvoer

Baie dankie vir die goeie rapport! Hoop julle het lekker gestap. Enige tyd weer welkom! Bly volgende keer 'n bietjie langer.

Kamma -Otter
Magdil S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdil S
Gesin met klein kinders

'n Week van absolute rus en vrede.

Voorwaar 'n tuiste weg van die huis af! Goed toegerus, netjies en skoon met alles wat 'n mens benodig op vakansie, en meer!

Kamma -Otter's terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Kom gerus weer. Ons hou Liam se speelgoed in veilige bewaring. Julle is voorwaar 'n oulike gesin! Liefde Ilse

Kamma -Otter
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's-laan 133, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMzZmMjI0LTQ0ZDQtNGMzMi05ZjYzLTIxN2E2M2FjOWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 133 St George's Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.984321648944 23.547279989798
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!