Theescombe Akkommodasie by Kamma Heights Guest House | LekkeSlaap
+26

Kamma Heights Guest House

29 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Averofstraat 1, Kamma Hoogtes, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kamma Heights Guest House bied oornag-akkommodasie in Kamma Heights, 'n gesogte voorstad in Port Elizabeth. Dit is na aan Lorraine's Gardens Winkelsentrum wat 'n verskeidenheid winkels, kitskosplekke en 'n Virgin Active Gimnasium het.

Verblyf word aangebied in 7 gastekamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is gerieflik ingerig met sagte wit linne en helderkleurige versierings. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die swembad en braaigeriewe te gebruik. Opsionele ekstras soos ontbyt, wasgoedgeriewe, en 'n pendeldiens kan vooraf gereël word. Gratis, veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kragga Kamma Wildpark, die Baywest Winkelsentrum, en Port Elizabeth Gholfklub in. Kamma Heights Gastehuis is nie ver van die La Colline- en Manas-trouvenues af nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 29 resensies vir Kamma Heights Guest House
Netheid
3.2/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Averofstraat 1, Kamma Hoogtes, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kamma Heights Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Averofstraat 1, Kamma Hoogtes, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ODczZTMxLWJiMmEtNDhmYy05MzQyLTFkZDNiNTQ4YTcyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 4 1 Averof Street Kamma Heights 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.981813803774 25.499421805143
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za