Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamoka Bush Camp

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bona Ingwe Plaas, Harmony 81, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R3 278 R2 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kamoka Bush Camp bied 'n unieke ervaring, onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, in die hartjie van die bosveld van Hoedspruit. Hierdie eko-vriendelike houthuisies is 'n wonderlike toevlugsoord en bied asemrowende uitsigte oor die bosveld.

Dié kamp het 2 houthuisies wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie oopplan-houthuisies het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie houthuisies met lugversorging het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n gasplaat, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Beide houthuisies het 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, sitplek en 'n draagbare braai.

Gaste kan die geluide van wild insluitend luiperds, kameelperde, rooibokke en buffels geniet. 'n Plaaslike eetmandjie vir aandete is op versoek beskikbaar. Daar is 'n naburige area 5 minute se stap vanaf die verblyf met 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Bona Ingwe Plaas, Harmony 81, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 278
R3 278 R2 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 278
R3 278 R2 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bona Ingwe Plaas, Harmony 81, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f581cf8c16212f73dae08558457c11a799166a05403eefb550c5d00f2d31641bdf9955825360658a8718773bfcc07e4d155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 278 nouVanaf R2 950 per nag (plek vir 2) Bona Ingwe Farm Harmony 81 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.217157 30.667448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem