6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Pandok Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kani-Traki is 'n bekoorlike ou vakansiehuis perfek geleë aan die Agulhas-kuslyn. Die huis spog met ononderbroke see-uitsigte, skouspelagtige sonsondergange en die bekende Agulhas-vuurtoring as agtergrond. Die gewilde "soldatepoel" (getypoel) is net om die draai.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en gemaklike rusbanke.
Buite kan gaste op die stoep of in die tuin ontspan terwyl hulle die see-uitsigte geniet. 'n Draagbare en 'n beskutte braai is beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 16 Pandok Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Kani-Traki het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Pandok Street, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang