Kani Traki Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kani Traki Beach Cottage is in L'Aghulas naby die mees suidelike kusdorpie in Afrika. Die kothuis is sowat 50 m vanaf die see en daar is 'n paadjie wat jou verby die vuurtoring na die mees suidelike punt in Afrika neem. Daar is ook 'n getypoel wat stapafstand vanaf die kothuis is.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, met 'n bad en stort elk.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is braaigeriewe en gaste kan die pragtige sonsondergange vanaf die patio bewonder.

Slaapplek

'n Bespreking by Kani Traki Beach Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kani Traki Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za