LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kanon Guest House | LekkeSlaap
+12

Kanon Guest House

56 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokstraat 10, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis.

Ons het kamers vir enkelreisigers, paartjies en gesinne. Elke kamer het 'n waaier, verwarmer, 'n en suite-badkamer, en van die kamers het kombuisies.

Kanon Guest House is in die hartjie van die dorp, stapafstand van die winkels en restaurante af. Besoekers is mal oor die rus en vrede in die Vrystaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Kanon Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kokstraat 10, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Kanon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokstraat 10, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzhhOTA3LTdkMzAtNDFmMC05Y2I1LTRhOWJhNTBmZWZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Kok Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -30.262857371544 25.272921323776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!