Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kanon Private Nature Reserve

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanon Private Nature Reserve, Cape Vacca, 22 km buite Gouritz, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kanon Private Nature Reserve bied unieke selfsorgverblyf op 'n privaat 187 hektaar-natuurreservaat en is 40 km buite Mosselbaai in Cape Vacca geleë. Gaste kan wild besigtig en die ongerepte kuslyn, rotspoele, strande, natuurlike sandduine en fynbos verken.

Verblyf is in 'n vakansiehuis, met slaaplek vir 10 gaste, 2 kothuise, met slaaplek vir 6 gaste, en 'n strandlodge, met slaaplek vir 6 gaste, beskikbaar. Elke eenheid het privaat slaapkamers en badkamers, 'n oopplan-leefarea waar gaste kan sit en ontspan, asook kombuise wat met basiese toebehore om etes mee voor te berei, toegerus is.

Verder het elke eenheid houtskool- of gasbraaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Kanon Private Nature Reserve is sowat 10 km vanaf Vleesbaai, 20 km vanaf Gourtiz en 76 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kanon Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kanon Private Nature Reserve, Cape Vacca, 22 km buite Gouritz, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kanon Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanon Private Nature Reserve, Cape Vacca, 22 km buite Gouritz, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd6f5da34728dfb689a6826b9da64855d95ef39b1cd20068396b2858f195de6b92fb203ce6728fdca32a3770a5ae26f0d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Kanon Private Nature Reserve Cape Vacca 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.33806112093 21.91285664418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem