Karee & Wild Olive Guest Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marina A - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is regtig 'n heerlike plek, die ontbyt het ons bietjie teleurgestel.
Bonita S - Jun 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay, our room was lovely.
Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Janette L - Nov 2022
Algehele gradering
Was wonderlik.
Ronel C - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, gasvrou het uit haar pad gegaan om my te help met die bespreking van 'n lugballonrit om my man te verras.
Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer
Goeie more Ronel en baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons die 5 ster gradering te gee. Dit was my plesier om te help met die verrassing, ek is baie bly dat die weer saam gespeel het en dat julle dit geniet het.
Hoop ons sien julle weer!
Tania R - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely, clean property, but poor customer service.
Lees meerKaree & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer
Dear Tania,
Thank you for taking the time to raise your concerns, feedback I take very seriously as this allows us the opportunity to improve our service levels.
I can only apologise for your poor, and frankly unacceptable experience received and the necessary steps will be taken to ensure that our other guests do not have similar experiences.
Once again, thank you.
Alicia B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ronel D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike tyd van rus en net wees!
Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer
Goeie middag Ronel,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons jou terugvoer te gee, dit word altyd waardeer! Ons is baie bly om te hoor dat julle julle kuier hier so geniet het en ons hoop regtig ons sien julle sommer binnekort weer.
Groete
Ilze
Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
There was now power and no water for the most of the time i was ther.
Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer
Dear Raymond,
As explained, the burst water pipe was beyond our control, however we were happy to have it up and running again 30min later. The power outage as well was beyond our control due to a heavy storm that knocked out some transformer. Again, power was restored by Eskom within a few hours.
We are a small start up business (SMME) and hope to invest in the necessary infrastructure soon.
Whilst these were all beyond our control, I apologize for any inconveniences caused.
Rgds
Ingrid P - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike, luukse verblyf. Lafenis vir die siel!
Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Ingrid, Baie dankie vir die 5 ster terugvoer, ons waardeer dit! Ons het in die tussen ook klein yskaste in die kamers gesit vir gaste om eetgoedjies in te bere - Dankie vir die voorstel. Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng