LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karee & Wild Olive Guest Lodge | LekkeSlaap
+33

Karee & Wild Olive Guest Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Karee & Wild Olive Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ronel C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, gasvrou het uit haar pad gegaan om my te help met die bespreking van 'n lugballonrit om my man te verras.

Sal vir seker weer gaan.

Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer

Goeie more Ronel en baie dankie dat jy die tyd gevat het om ons die 5 ster gradering te gee. Dit was my plesier om te help met die verrassing, ek is baie bly dat die weer saam gespeel het en dat julle dit geniet het.

Hoop ons sien julle weer!

Karee & Wild Olive Guest Lodge
Tania R - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean property, but poor customer service.

We were reluctantly welcomed by a young lady (after struggling to get in at the gate), no hot water for our shower the first evening (then lied to the next morning about just having to turn the tap the other way), breakfast took a very long time (despite agreeing a time, we still had to wait 30 minutes), no remote for the air conditioner (and none supplied, despite asking for it and there clearly was one, as it was briefly switched on on Sunday morning), no channels available on the TV, the 1 pillow cover was a towelling fabric, so I used the other pillow's pillowcase over that (maybe they thought we had stolen it?). Also, upon opening the curtains, the one curtain rail at the top almost fell on my head, it must have been loose? The amenities also weren't great, it would have been lovely to have earbuds/cotton swabs and an extra hand towel. The reception lady was not particularly friendly or welcoming, she made zero effort to recommend any local businesses or try to build rapport. All of the above would not have bothered us much as we really only slept there, but we were made to feel like criminals when we left. She told us to wait "so she could check our room". In all my years of traveling, not a single person has ever asked me this. I can fully understand if the establishment has previously had issues with theft, but there are a myriad of other ways to quickly check a room without embarrassing guests. We were quite offended.

Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer

Dear Tania,

Thank you for taking the time to raise your concerns, feedback I take very seriously as this allows us the opportunity to improve our service levels.

I can only apologise for your poor, and frankly unacceptable experience received and the necessary steps will be taken to ensure that our other guests do not have similar experiences.

Once again, thank you.



Karee & Wild Olive Guest Lodge
Alicia B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons het regtig baie lekker en gemaklik gekuier ons sal definitief weer gaan.

Ronel D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tyd van rus en net wees!

Die kothuis waarin ons gebly het, Spoonbill, was stylvol en baie privaat. Die 2 mak Springbokkies wat voor ons stoep geslaap en gewei het, was ’n ekstra bonus.’n Wonderlike gasvrou. Het elke oggend ’n heerlike ontbyt onder die bome geniet. Die massering in die buitelug was ’n groot bederd. Sal definitief teruggaan!

Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer

Goeie middag Ronel,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons jou terugvoer te gee, dit word altyd waardeer! Ons is baie bly om te hoor dat julle julle kuier hier so geniet het en ons hoop regtig ons sien julle sommer binnekort weer.
Groete
Ilze

Karee & Wild Olive Guest Lodge
Raymond M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Raymond M

There was now power and no water for the most of the time i was ther.

There was no water on the Saturday and no power, so they must invest in a power source. I wil not go again.

Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer

Dear Raymond,

As explained, the burst water pipe was beyond our control, however we were happy to have it up and running again 30min later. The power outage as well was beyond our control due to a heavy storm that knocked out some transformer. Again, power was restored by Eskom within a few hours.

We are a small start up business (SMME) and hope to invest in the necessary infrastructure soon.

Whilst these were all beyond our control, I apologize for any inconveniences caused.

Rgds

Karee & Wild Olive Guest Lodge
Ingrid P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Gesin met tieners

Heerlike, luukse verblyf. Lafenis vir die siel!

Heerlike, luukse verblyf aan die voet van die Magaliesberg. Minder as 'n uur se ry (vanaf Randburg, Jhb), dus uitstekende ligging. Ontbyt is elke oggend met smaak voorgesit. Die aandete was heerlik! Nie geskik vir volle selfsorg nie, maar ons sal Karee & Wild Olive beslis aanbeveel!

Karee & Wild Olive Guest Lodge se terugvoer

Goeie dag Ingrid, Baie dankie vir die 5 ster terugvoer, ons waardeer dit! Ons het in die tussen ook klein yskaste in die kamers gesit vir gaste om eetgoedjies in te bere - Dankie vir die voorstel. Groete

Karee & Wild Olive Guest Lodge
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda50e5e013b2682962dbf3b3c8c26a93a3c6b0a4fc3bb93c154c40365bee0122ba394462f4a3cee0f7adede18135d404f990?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 HW13 Portion 180 Hekpoort 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.916147178604 27.593417612259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!