Karee & Wild Olive Guest Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karee & Wild Olive Guest Lodge bied luukse verblyf op 'n plaas waar besoekers hulself met die natuur kan omring. Hier kan gaste tussen wild soos swartwitpensbokke, koedoes, njalas en springbokke, asook verskeie voëlspesies wandel of 'n ontbytpiekniek by een van die plaasdamme geniet.
Al die lodge se kamers is semi-selfsorg en het koningingrootte-beddens, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en platskerm-TV's.
'n Heerlike kontinentale ontbyt kan daagliks op die stoep geniet word of gaste kan vir hulle 'n ontbytpiekniek in 'n mandjie pak en dit enige plek op die plaas geniet. Gaste kan ook op die plaas wandel en die wild van nader bekyk.
Die tuinstoepe bied 'n uitsig van die sonsondergang en daar is gratis WiFi in al die kamers en in die gedeelde areas.
Karee & Wild Olive Guest Lodge is naby 'n paar trou-venues en ontspanningsgeriewe soos kleiduifskiet, spas, joga-ateljees en romantiese warmlugballon-geleenthede. Die instansie tref ook graag reëlings in dié verband namens gaste aangesien ekstra afslag dan kan geld.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink Karee & Wild Olive Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: HW13 Portion 180, Hekpoort, 1790, Gauteng