Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitzkop and Kareedoringkraal

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 28 Apr 2024.

Prys sluit in
Kareedoringkraal
Selfsorg
Boskamp
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Wildkamp
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Let wel dat 'n minimum van 4 gaste vir 2 nagte moet bespreek.
Kareedoringkraal kan maklik via 'n grondpad bereik word met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Die plaas het nie elektrisiteit of selfoonsein nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Warm water word met die donkie gekook.
Hout word voorsien vir elke nag se verblyf en addisionele hout is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Braaipakke is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
R200 R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 464 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Spitzekopplaas, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA787e0fa8deec7b31682dedb150917774163a6831832339bffcb8b81124b722f7058612cbb084fe0ad3c759c7d8d20904b2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R150 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Spitze kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.83573034994 20.840962529183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem