8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm Spitze kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo en bied verblyf in 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 7.
Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis met 'n yskas en 'n gasstoof.
Skape, beeste, koedoes, duikers, vaalribbokke, springbokke en ander kleiner wild loop vrylik op die perseel word. Gaste kan die plaas te voet verken, voëlkyk of een van die veldryroetes verken. Die netjiese paaie is selfs geskik vir bergfietse. 4x4-roetes is vir ervare 4x4-entoesiaste beskikbaar.
Kareedoringkraal kan maklik bereik word via 'n grondpad met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met hoë grondvryhoogte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Spitze kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
- Gaste dink Kareedoringkraal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Spitze kop, Off the R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang