Karelize Selfsorg Suites Benoni
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longfellowstraat 4, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karelize Self-Catering Suites Benoni bied 5 knus selfsorgvakansieverblyfin Farrarmere, Benoni. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na kort- of langtermynverblyf.
L1 beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
L2 is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
L3 het 'n koningingrootte-bed en 'n badakmer met 'n spa-bad, dubbelwasbak, toilet en 'n stort.
L4 het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
L5 het 'n koningingrootte-bed en 2 slaapbanke vir 2 klein kinders. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale of Netflix, asook gratis WiFi.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook sekuriteitswagte en -kameras wat die area 24 uur per dag monitor.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Longfellowstraat 4, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Karelize Selfsorg Suites Benoni het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Farramere Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longfellowstraat 4, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng