Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo 62 Escape

Selfsorg
Chalet Duiker en Steenbok
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Elke chalet het ook 'n badkamer met 'n stort. Elke chalet se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die luukse bos-lodge kan slegs bereik word met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4. 'n Pendeldiens na die lodge is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet Kudu
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die luukse bos-lodge kan slegs bereik word met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4. 'n Pendeldiens na die lodge is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet Eland
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefrarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel met 6 stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die luukse bos-lodge kan slegs bereik word met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4. 'n Pendeldiens na die lodge is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Bos-lodge
Vanaf
Vanaf R4 400
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse bos-lodge is versteek in die berge van die Klein-Karoo. Dit beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitarea en 'n etenstafel met 8 stoele. Buite is daar nog 'n etenstafel en 'n boma met kampstoele. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad en hierdie Bush Lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek, wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die luukse bos-lodge kan slegs bereik word met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4. 'n Pendeldiens na die lodge is beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907c79acdd11e45e65f44efdc88ac9ad981029d2d2546d278e849bb1547407a1927b03a271bf58fd84b1050b55442558f696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R62 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.524782669518 21.35404497385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem