Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo 62 Escape

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 164 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo 62 Escape bied selfsorgverblyf in 'n skilderagtige privaat natuurreservaat langs die bekende Roete 62 in die Klein Karoo. Karoo 62 Escape bied 'n unieke ervaring aan gaste te midde van halfwoestynflora en die berge van die Karoovallei.

Die Luukse Bos-lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Chalet Kudu beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n vierplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Chalet Eland beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Chalets Duiker en Steenbok het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Elke chalet het 'n badkamer met 'n stort. Elkeen se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Die Bush Motel en die A-Frame-eenhede het elk 2 enkelbeddens en gaste deel ablusiegeriewe met 'n stort. Die Gypsy Caravans het elk dubbelbeddens en gaste maak van gedeelde ablusiegeriewe gebruik. Hierdie eenheid het toegang tot 'n privaat boma-area.

Elke chalet beskik oor 'n kombuisie. Gratis WiFi is slegs vir die chalets beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Karoo 62 Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo 62 Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 164 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907c79acdd11e45e65f44efdc88ac9ad981029d2d2546d278e849bb1547407a1927b03a271bf58fd84b1050b55442558f696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R62 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.524782669518 21.35404497385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem