Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Blue Sky

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franzel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Karoo Blue Sky
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Karoo silence at its best.

Beautiful cottage, space and silence. Indoor fireplace (binne braai) working well. Very remote, access road from Loxton in poor condition, from Fraserburg somewhat better. Enjoyed our stay, including the Karoo thunderstorm. WiFi worked well, as did solar and gas systems. Good communication throughout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Skoon, rustige plek met die mooiste natuur omring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri U
Gesin met tieners

Spesiale Karoo mooi!

Wat 'n baie spesiale plek. Het elke oomblik van die stilte en Karoo mooi geniet. Aanwysings was volledig en baie goed uiteengesit. Die plek is ruim en baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Baie dankie, Franzel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Karoo Blue Sky. Uitstekende kommunikasie, diens, ligging en ervaring.

Fantasties. Aanbeveelbaar vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Gesin met tieners

Ruim, goed ingerigte huis met als wat jy nodig het.

Karoo Blue Sky is 'n ruim, goed ingerigte huis met mooi dekor en goeie beddegoed. Ons het heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer en langer wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-mariè D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mariè D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute doodse stilte wat 'n grootste voorreg was in die Karoo! So na aan die natuur.

Pragtige plek! Baie netjies. Goeie kommunikasie. Vriendelike ontvangs. Mooiste sterrehemel! Oorgenoeg plek om te stap en fiets te ry! Geniet die ongelooflike Karoo-skoonheid en stilte! Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel S
Saam met vriende

Sommer uitgerus na die drie dae op die pragtige plaas.

Wow, wow, wat 'n wonderlike plek in die hartjie van die Karoo? Heerlik rustig en rus vir die siel. Pragtige dekor, heerlike beddegoed en baie netjies en skoon. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten V
Saam met vriende

Dit is verskriklik lekker.

Daar was baie moeite gedoen en alles was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute kalmte en vrede.

Die ligging van die verblyf is perfek as jy wil wegbreek en niks en niemand om jou hê nie. Horisonne lê wyd en die huisie is gemaklik ingerig. Sal vir seker weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F
Saam met vriende

Ooptes, stilte, gasvryheid en puik oornag- of weeksverblyf.

Met aankoms is ons gegroet net soos Karoo-mense dit doen, jy voel al klaar soos familie. Die huisie is pragtig, uitsig is mooi oor die vlaktes, die blou lig saam met die wolke op die horison is magical. Als wat jy kan aan dink of wat jy sou nodig kry, is daar. Dankie julle vir 'n puik kuierplekkie om te beleef, wens ons kon langer bly en sal definitief 'n volgende keer langer vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c3284c1524b7526d94bb40cd8fe205e90e225a6e01f4e567442bec8e55d46c8c25de345166f1cf1b87d1f70cef2cce545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Karoo Blue Sky Dasfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.926999364144 21.89135325551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem