Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meulstraat 39, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Karoo Cottage is 'n romantiese selfsorg-gastehuis met 'n grasdak in die dorpie McGregor en bied 'n bekoorlike en romantiese wegbreekplek vir 'n paartjie. Dit is apart in 'n pragtige, skaduryke tuin op die hooferf van die gashere, Rob en Cher Graham, geleë en bied privaatheid en rustigheid vir gaste.

Die oopplan-kothuis het 'n gemaklike koningingrootte-bed met 'n muskietnet, 'n outydse Dover-kaggelstoof vir die winter, 'n gesellige sitarea met goeie beligting vir romanse en lees, 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n oond, en 'n badkamer met bad. 'n Beskutte buitestort met warm water is ook beskikbaar.

Karoo Cottage is nie met 'n TV toegerus nie, maar het 'n CD-speler en 'n verskeidenheid CD's vir agtergrondmusiek. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan gerus in die skaduwee in die tuin uitspan, lees of voëlkyk, en in die soutwaterbad afkoel.

Aangesien dit 'n dorpie met 'n paar goeie restaurante en kroeë is, en net 20 minute se ry vanaf Robertson en die omliggende wynlandgoedere is, is daar nie 'n tekort aan plekke om te besoek nie, maar as gaste graag net agteroor wil sit, kan bulle tuisbly en in die braai-area langs die kothuis of Weber-ketelbraai op die stoep vuurmaak.

Die kothuis word deur Rob en Cher Graham bestuur en onderhou. Hulle bied pretensielose, persoonlike gehalte-verblyf met aandag aan detail, hartlike gasvryheid en respek vir gaste se privaatheid. Kom geniet gemak en plesier in hierdie huislike omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Karoo Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 3

Ligging

  • Meulstraat 39, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meulstraat 39, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ccebb6342e0594b5557b85c708217cbe097158c5871e2e0b5eb6dd845edeb38564ceb6d80bac9102ae22969a76131095311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 39 Meulstraat McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.949482122462 19.823576509952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem