Cradock Akkommodasie by Karoo Cottage | LekkeSlaap
+5

Karoo Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Cradock, 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern van die Kaapse Middellande beskou en is bekend vir sy landbou, wild en vriendelike gasvryheid.

Die eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n plafonwaaier. Die eenheid het ook braaigeriewe, WiFi en parkeerplek op die perseel.

Gaste kan in die natuurlike warmwaterbaddens swem, historiese besienswaardighede besoek, daguitstappies na wildreservate neem, gholfspeel en verskeie buitelugdoendinge in Cradock geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Cottage sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMg7r4Zb5KSTdyf6XEpLboFuWCtV7YZRDEwz6Obpn4TA2Rz5TY9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 Jacaranda Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.163765 25.624704
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za