Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Nxuba (Cradock), 'n historiese dorp aan die oewer van die Groot-Visrivier in die hartjie van die Karoo in die Oos-Kaap. Dié plattelandse dorp word as die kern van die Kaapse Middellande beskou en is bekend vir sy landbou, wild en vriendelike gasvryheid.

Elke eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n plafonwaaier. Die eenheid het ook braaigeriewe, WiFi en veilige, onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ook parkeerplek vir sleepwaentjies, bote en karavane as dit vooraf gereël word.

Gaste kan in die natuurlike warmwaterbaddens swem, historiese besienswaardighede besoek, daguitstappies na wildreservate neem, gholfspeel en verskeie buitelugdoendinge in Nxuba (Cradock) geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Karoo Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 4

Ligging

  • Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacarandastraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf60b2b5753388c735b187e456bd069b2a912d0c0a9f948358006772c4f0c2397af37f8ffd08322273fd8ff24d822105334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Jacaranda Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.163765 25.624704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem