Karoo Gariep Conservancy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karoo Gariep Conservancy bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg tussen Colesberg en Hanover geleë. Dit is die perfekte plek om te ontspan en lafenis te soek na 'n lang rit.

Karoo Gariep Conservancy bied 3 en suite-dubbelkamers, 4 gesinseenhede en 1 selfsorg-houthuis.

Gaste kan 'n skemerkelkie langs die seekoeigat drink en daarna 'n driegang-braai geniet. Vir die avontuurlustiges is daar bergfietsry, donkiekarritte, voëlkyk, nagritte en sweefvlieg by die plaaslike vliegveld.

Geriewe is beskikbaar vir troues en konferensies. Doen asseblief navraag vir meer inligting.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karoo Gariep Conservancy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]