Hanover Akkommodasie by Karoo Gariep Conservancy | LekkeSlaap
+38

Karoo Gariep Conservancy

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir Karoo Gariep Conservancy
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theunis P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lush oasis wonderful hospitality excellent meals.

We made a late booking, but the guest house kept contact with us to see how we are progressing and when they can expect us. It rained early in the morning! What an experience amidst the severe drought .

Heleen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Kamer is skoon en netjies. Heerlikste aandete. Mense is gasvry.

David B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Gesin met klein kinders

Wat 'n fantastiese plek! Ware Karoo-gasvryheid op sy beste!

Dit was nou waarlik 'n baie lekker verrassing om by so mooi plek te bly! Opregte Karoo-gasvryheid! Die plek sien my vir seker weer.

Desiree V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Rustig, lekker kos.

Ons het ons aand daar geniet. Die kinders was mal oor die diere op die plaas. Die kos was fantasies en so baie om van te kies. Dis ons 2de keer daar en ons sal beslis weer gaan. Mooiste sterre in die aand.

Corrie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Gesin met klein kinders

Kamers baie skoon en ruim.

Sal hulle definitief aanbeveel en weer daarso gaan oornag. Kos was ook uitstekend gewees wat ons gekry het.

Des L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des L
Gesin met klein kinders

What an awesome, relaxed, homely and friendly place, setting was so peaceful and relaxed and food was incredible.

The minute we arrived, you just felt so relaxed. Everyone was so friendly and easy. Easily one of the best places I've stayed. Wish we could've stayed longer.

Karina V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Ligging is fantasties. Veilige plek vir kinders om te swem en speel. Kinders het geniet om die diere te voer en om te speel met al die kinders daar! Kamers skoon. Kos wonderlik.

Charlaine A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine A
Gesin met tieners

Ongelooflike plekkie om te bly!

Die eienaars behandel almal soos familie, dit is 'n ongelooflike plek en laat dit mens warm en welkom voel. Diamant van 'n plek!

Klaus R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oorslaapkeuse tussen die Kaap en Gauteng.

'n Groen-oase in die Karoo met lieflike huisvesting en vriendelike en interessante gasheer en -vrou. Die aanbieding van die etes, nie by prys ingesluit nie, is masterchef-gehalte. En vir die birders is daar heelwat specials om te sien.

Ian B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig.

Ons is baie vriendelik deur PC en Bianca ontvang. Die kos was heerlik en die geselskap net so goed.

Lisa V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met tieners

Great place to stay.

Great food. Fantastic location. The children fed calves by bottle - a true farm experience. Our hosts were very attentive and accommodating. Well worth a visit!

Ingrid W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Gesin met klein kinders

Baie lekker en maklik.

Lekker halfpad rus plek. Kinders het dit baie geniet.

Adrian C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian C
Gesin met klein kinders

Eg Afrikaanse gasvryheid

Indien u op soek is na eg Suid-Afrikaanse gasvryheid is hierdie net die regte plek. Met die aankoms voel mens sommer tuis en die besoek het met elke uur net beter geraak. Van 'n seekoeitoer tot die driegangmaaltyd wat voorgesit is kan mens regtig nie vir beter vra nie. Die eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Julle sal ons sommer gou weer sien.

Brenda G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

It was wonderful to meet Piet and his family and to learn about his family history, the environment and what they are doing to bring changes to the area.

We had a really wonderful time. It was far more interesting than we expected - the family are involved in bringing hippos back to the area after they disappeared more than 200 years ago and it was fascinating to hear the story.

Coleen H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen H
Gesin met klein kinders

Hulle was ongelooflik gasvry en dit was 'n lafenis!

Hulle was ongelooflik gasvry, die kos was hemels en dit was 'n heerlike lafenis na die lang pad! Beveel dit aan! Bly sommer meer as 1 aand en geniet die plaas.

Marion V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion V
Saam met vriende

Unieke oorslaapgeleentheid.

Lieflike werkende plaas, gerieflike akkommodasie (houthuis). Daar was egter geen skottelgoedseep of lappe en vadoeke beskikbaar nie. Paar vlekke op beddegoed. Het dit egter baie geniet en het groot waardering vir die eienaars en hulle hele aanslag met die reservaat en teelprogram.

Paul R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik!

Na die lang pad het ons heerlik in die rustige tuin kon ontspan. Lekker gestap en kon na aan die elande en ander wild kom deur net om die akkommodasie te stap. Ek wil graag 'n pluimpie uitdeel aan die kok! Die kos was besonder keurig, mooi voorgesit en uiters smaaklik.

Marina L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oase in die Karoo.

Beter diens sal jy nie kry nie. PC het reggestaan vir ons en dit was 'n aand wat ons nooit sal vergeet nie. Maak net seker jy is honger, want die kos is uit die boonste rakke!

Philip S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Gesin met klein kinders

Hier het ons 'n familieplaas waar elke lid deel van 'n span uitmaak wat jou welkom en tuis laat voel en langer wil vertoef.

Natuur prag en lowergroen tuin in die dorre Karoo met netjiese stylvolle akkommodasie en gasheer en gasvrou wat jou laat welkom voel en jou verblyf een maak wat jy sal onthou.

Nadine V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en gasvryheid in die Karoo.

Ons het in Stoffel Rus geslaap, die houthuis was gerieflik met alles wat mens nodig het. Ons was met gasvryheid ontvang, en het dadelik tuis gevoel. Dit was iets anders om die elande op die plaas van naby te kon sien, dit het ‘n rustige atmosfeer geskep. Die verblyf sou wel meer ideaal gewees het as die houthuis sy eie braaigeriewe gehad het.

Izelle S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle S
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel.

Wat 'n wonderlike plek om stil te hou en asem te skep. Vriendelike ontvangs, skoon geriewe en heerlike kos!

Sonja B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Klein paradys in Karoo.

Het onmiddellik tuis gevoel na PC en vroulief se verwelkoming. Houthuis is werklik pragtig en plaas 'n ware oasis in die Karoo.

Hilda R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda R
Enkelreisiger

Heerlik rustig, stil en naby aan die natuur. Kos uit die boonste rakke - erg Karoo! Gasvryheid soos net in die Karoo te wagte kan wees!

Was eers onseker of die afdraai die regte een was, maar gelukkig na 1 km was daar nog 'n bordjie wat wys New Holm 7 km. Ek is met ope arms ontvang en sedertdien het die tyd net te vinnig verby gevlieg. Het nie die seekoeie kon vind nie maar die voëllewe by die rivier het opgemaak daarvoor. Annemie, jy is voorwaar 'n bobaas kok! Hoop om weer die voorreg te hê eendag nadat dit gereën het, daar te kan tuis gaan. Voorspoed.

Ilse V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Heerlik.

Dit was 'n heerlike lafenis na die lang pad. Dankie vir heerlike kos.

Aletta B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustic ervaring met uitstaande Karookos.

Die aanwysings moet net beter aangedui word. Ons het op verkeerde GPS koördinate beland in Hanover, wat tyd verlore laat gaan het. Die res alles baie lekker.

Johan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Oorslaap op pad Hermanus toe.

Baie gasvry mense met lekker aandete.

Johan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf met bograadse etes.

Verblyf was ongelooflik lekker gewees. Mense is baie vriendelik en die etes was vyfstergehalte.

Alex L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Karoo gastehuis.

Ons het nege jaar gelede die eerste keer hier oornag, en dit is nog steeds 'n lekker ervaring. 'n Egte Karoo gastehuis. Dis doodstil in die nag, en die helemruim is vol sterre. PC (eienaar) het ons ontvang en Mariska is die chef. Die kos is baie goed en die eetsaal is tipies Karoo styl. Hanover is in die middel tussen Gauteng en Kaapstad, en is dus uitstekend geleë vir 'n oornagstop. PC neem sy gaste om na die seekoeie te kyk, voëls te kyk of 'n nagrit.

Albert L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert L
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Heerlike tradisionele aandete en aangename diens. Goeie netjiese kamers.

Nicole M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole M
Gesin met tieners

'n Juweel van 'n plek.

Heerlike, gerieflike kamers met mooi meubels, 'n lekker swembad en fantastiese aandete in die middel van nêrens. Die dek vir sterrekyk is ook fantasties. Die aanwysings na die plek kan 'n bietjie duideliker gestel word - die afdraai is op linkerkant, 25 km op die N1 vanaf Hanover na Colesberg. Dan ry 'n mens nog 8 km op 'n goeie grondpad na die plaas.

Morne V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Welkome oase in die Karoo.

Die vriendelike en warm ontvangs deur PC en sy gesin laat jou gou ontspan en vergeet van die langpad of enige bekommernisse wat jou kwel. Dit is sowaar 'n oase vir die moeë reisiger. Die kos is heerlik en watertand. Ons sien uit om gou weer 'n draai te maak.

Callie M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en ontspannende atmosfeer.

Die plaas is 'n oase na 'n warm rit. Die ontvangs is vriendelik en verwelkomend. Die werf, tuin en bome is 'n lafenis vir die siel. Die kamers was ruim, gerieflik en smaakvol ingerig. Die aandete span die kroon. Ons sal beslis graag weer daar wil oorbly. Alhoewel nie noodsaaklik nie, sou ons graag KykNet tot ons beskikking wou hê.

Glynis S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis S

Great hospitality, stunning food, good location.

Stopover on way to Garden Route. Really enjoyed the food, accommodation was more than adequate, will recommend to friends.

Mariette V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met tieners

Sielskos.

Baie dankie vir PC en Mariska vir die kans wat ons gehad het om te kon deel in julle stukkie hemel op aarde. Dankie vir die melktert wat jy agter ons aangedra het PC en vir die wonderlike getuienis wat jy kom deel het. Mag die Here julle gesin ryklik seën.

Gerda G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met vriende

Pragtig, rustig, heerlike kos, wonderlike gasvryheid en 'n lekker ervaring gewees.

Ons het baie lekker gebly!

Nicola D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Gesin met klein kinders

A wonderful stop on the way to Cape Town.

Karoo Gariep Conservancy was one of the highlights of our trip to Cape Town. The food was excellent, the hosts incredibly accommodating and our kids loved the experience of living on a farm. It felt like home. The gardens are spectacular!

Elize M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

'n Wonderlike oase in die Karoo.

Puik gasvryheid met wonderlike verblyf en ongelooflike etes.

Lilanie J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie J
Gesin met klein kinders

Wat 'n groot verassing.

Lekker koel kamer, groot en ruim vir die 5 van ons. Die diens fantasties en sal definitief aanbeveel. Mariska en PC was fantasties gewees ons baie warm verwelkom en alles in vermoë gedoen om ons verblyf beter te maak.

Anthony H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will never choose it again.

See the stars.

Karoo Gariep Conservancy's terugvoer

Thank you for your feed back.

Karoo Gariep Conservancy
Annatjie B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Gesin met tieners

Ons verblyf by Karoo Gariep was perfek.

Ons verblyf by Karoo Gariep was perfek. Ons was vriendelik ontvang deur PC en Marisca. Akkommodasie was skoon en baie netjies en heerlik koel in die hitte. Die aandete was uit die boonste rakke - heerlike boerekos. Sal beslis weer by Karoo Gariep bly!

Rica B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rica B
Gesin met tieners

Wonderlik, sielsverkwikkend. Kan dit regtig aanbeveel.

Ons het ons nag in die Karoo Gariep Conservancy baie geniet. Die seekoeie was ongelukkig bietjie skaam en het net so paar keer vir ons geloer. Die buffet-braai met voorgereg, hoofgereg en nagereg was heerlik en ons het omtrent gesmul. Dan was daar die pragtige sonsondergang wat mens van die uitkykdakkie kon geniet en die swembad om in af te koel. Die plek het regtig karakter met 'n baie vriendelike gasvrou en gasheer. Die sterre in die Karoo-donkernag is só helder en voel so naby dit voel of jy 'n sterretjie kan pluk. Ons het ook verskietende sterre gesien. Die Melkweg was die mooiste mooiste mooi. Vir ontbyt 'n vinnige koffie en beskuit saam met mak tarentale, 'n lammetjie gestreel en 'n kalfie gesien bokspring van pure lewensvreugde in die vroegoggend varsheid van die Karoo. Dit was regtig 'n ondervinding wat ek lank sal onthou. Die enigste nadeel is die grondpad wat mens moet ry om daar uit te kom, maar volgens my is dit wel die moeite werd.

Sybill B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybill B

Fantasties!

Behalwe vir die een lugversorger wat nie gewerk het nie, was dit 'n baie aangename plek om te oornag. Kos was uit die boonste rakke. Mens het veilig gevoel. Sal Karoo Gariep Conservancy enige tyd aanbeveel.

Marita M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Die huisie was baie netjies en die aandete was heerlik.

Ons het net gesukkel om die kaart te verstaan en was nie seker na watter gastehuis ons moes ry nie.

Ulrich O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich O
Gesin met klein kinders

Wonderkike ervaring.

Ons het 'n wonderlike oornag by hulle gehad. Ons kinders veral was mal oor die hanslam en die honde wat daar rondloop. Jy skakel voorwaar af en dit neem jou terug in tyd toe ek nog 'n kind was. Ek sal dit werklik aanbeveel om daar te oornag. Ons sal beslis weer!

Marina L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met vriende

'n Oase waar ons nooit weer verby sal ry nie!

Dit was so heerlik om na 'n lang dag op die pad so gasvry ontvang te word. Ons was in die houthuis (selfsorg-eenheid). Alles wat mens nodig het was daar. Aandete in die restaurant was prima, maar die vriendelike ontvangs kry die eerste prys!

Christel R - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag-ervaring op pragtige plaas.

'n Wonderlike oorslaapolek met net stilte en pragtige landskap. Die aandete en ontbyt is heerlike Karoo kos. Lekker winterslakens met elektriese kombers op n goeie matras vir die koue Karoo nagte. Ons het heerlik ontspan en baie lekker geslaap. Baie beïndruk met die omgewingbewaringsprojek op die plaas.

Melanie G - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was 'n wonderlike oornagervaring! So spyt ons het net een aand gebly. Die eienaars is baie gasvry, vriendelik, stel mens op jou gemak. Die etes was wonderlik, veral die tradisionele braai in die veld op oujaarsaand. Sal beslis weer 'n stop maak!

Salome J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome J
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend!

Sien die sterre hieronder.

Jean-pierre R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mense, lekker Karoo-atmosfeer!

Ons het baie lekker gebly en geëet. Al wat sleg was was dat ons die volgende oggend alweer moes ry.

Rolinda B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolinda B
Enkelreisiger

Rustig, skoonheid van natuur, verwelkoming van gaste!

Ek het die rustigheid en die skoonheid van die natuur verwelkom. Die verwelkoming van die gaste is van top gehalte. Dankie vir 'n mooi plekkie om 'n moeë lyf te kon rus.

Shaun S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun S
Enkelreisiger

Kort, maar lekker.

Ek het net 1 aand hier oorgeslaap. Dit was heel gerieflik en netjies. Die diens is vriendelik en die kos was baie lekker en die moeite werd.

Susan V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Skoon en netjies.

Die mense was baie gasvry, en die verblyf skoon en netjies. Ons het net gevoel die aandete was nie die geld werd nie. Toe ons die volgende oggend opstaan, het ons ook geen water gehad nie.

Gawie V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie V
Gesin met tieners

Ons het 1 aand oorgebly as ruspunt tussen Mpumalanga en Oos-Kaap

Sien die sterre hieronder.

Pieter G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Gesin met tieners

Heerlik!

Beste kos en vriendelike mense!

Sven-peter L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven-peter L
Gesin met klein kinders

Uitstekende oorstopplek op pad Kaap toe.

Die kinders het die oornag baie geniet. Lekker geswem, geëet en geslaap. Baie vriendelike ontvangs en 'n lekker rustige atmosfeer. Regtig aan te beveel as jy uit Johannesburg/Pretoria of Noorde op pad Kaap toe is en 'n bietjie wil rus. Ek dink ook dit kan 'n baie lekker vir langer vakansies wees, veral as die jong kinders hou van buite op 'n plaas speel.

Pieter V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid!

Goeie waarde vir geld en 'n wonderlike inleiding in die Karoo.

Clifford G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford G
Besigheidsreis

Very peaceful, wonderful hosts, awesome accommodation and meals ...

I travel all over the country in order to deliver vehicles for my wife. This is the BEST place that I have had the pleasure to stay at.

Clifford G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford G

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Louwrens R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike verblyf!

Sien die sterre hieronder.

Marelize P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

An absolute gem in the heart of the Karoo!

What a lovely place!

Carol M - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very warm welcome

I have never eaten such a delicious meal (dinner). Will definitely go back

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NDhmYTZmLWJhMzMtNDAwMC05NmU0LTU3YmZkNGE2ODU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 N1 Highway Between Hanover / Colesberg 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.89813723216 24.62739944458
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za