Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Poort Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Karoo Poort Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Richard G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quaint and comfortable.

The host was excellent, greeted us upon arrival and made us feel very welcome. It is a beautiful home with quaint finishes. Clean and simple enough. Even for a budget, this was definitely a place worth recommending.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril A
Saam met vriende

Comfortable.

The stay was pleasant, peaceful, friendly and catered for all needs required for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelic H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angelic H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Alles was netjies. Baie geraas van trokke. Stywe atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Poort Gastehuis se terugvoer

Ongelukkig is daar voor en nadele om sentraal geleë te wees.

Ongelukkig moet ons huisreëls, wat vooraf aan gaste gestuur word, toepas om verblyf vir al ons gaste aangenaam en veilig te maak. Dit is 'n groot jammerte dat hierdie gaste nie by ons reëls vir veiligheid gebly het nie en persone op die perseel ingelaat het wat nie by ons bespreek het nie en ons dit ongelukkig moes aanspreek. Negatiewe kommentaar in die resensie is dus te verstane maar nie verdien.

Karoo Poort Gastehuis
Hanlie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, vriendelike gasvrou.

Het heerlik gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die matrasse, beddegoed en handdoeke is baie goeie kwaliteit. Dit is 'n pragtige plek. Dit is sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap na vermoeiende vlug en ons is dankbaar daarvoor.

Baie moeite vir ons gedoen na 24 uur op 'n vlug oor Doha. Baie dankie. Die straat (Hoog) is baie besig en raserig wat moeilik is. Die eienares het ons baie goed behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Wonderlike tye.

Goeie ontvangs en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Als wat jy nodig het vir gemaklike en veilige verblyf.

Uitsonderlik skoon, gemaklik en goed ingerig. Baie veilig en die perseel is toegerus met elektriese omheining wat mens rustiger laat slaap. Baie vriendelike gasheer en vrou wat uit hulle plek gaan om jou tuis te laat voel. Wat dalk kort is 'n klein wasbak in die kombuis waar bottels en ketels volgemaak kan word. Verder is daar geen fout nie en ek sal verseker weer gebruik maak van Karoo Poort, so ook sal ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom gevoel en alles was netjies skoon en pragtig!

Die gasvrou was baie verwelkomend en gasvry. Sy het ons sommer laat tuis voel en het geen moeite ontsien om alles vir ons so gemaklik moontlik te maak nie. Ons sal beslis weer van Karoo Poort gebruik maak in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis met lekker ruim kamers.

Was net vir een nag hier, maar was definitief waarde vir geld. Kamers baie skoon en netjies met als wat jy nodig het. Gasvrou het ons baie welkom laat voel en ontbyt was uit die boeke uit! Al wat bietjie negatief is, is die knap parkering as die gastehuis vol is. Die geraas van trokke wat die pad gebruik is ook nogal steurend, maar daaraan kan nie veel gedoen word nie. Die lekker bed maak beslis op daarvoor! Dankie weereens vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sone N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host with lovely accommodation and very centrally located.

We were welcomed by the very friendly and helpful host. The room was spacious, comfortable, and neat. The location is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Het dit geniet.

Sal weer kom slaap, sentraal en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met vriende

Heel aangename ondervinding.

Bestuur/eienaars is vriendelik en professioneel. Die gasvrou is altyd behulpsaam met enige iets. Slaapplek - kan nie meer verwag as wat jy reeds hier kry nie. Omgewing is rustig. Ontbyt - heerlik. Jy wag ook nie vir jou kos nie. Die prys is beslis bekostigbaar. Die ander besoekers was nie raserig nie a.g.v. die reëls wat neergelê is. Gastehuis ook naby die mall. Sal beslis weer hier oorbly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Poort Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit word opreg waardeer. Sien julle gou weer.

Karoo Poort Gastehuis
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5b2d98a81850f54ecdc349bebf5db9612d3c46629745a69e197391d1be79a59c200829191499c29de51b864750b931bdcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Hoogstraat Paglande 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.64034546604 19.453281314144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem