Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Poort Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Poort Gastehuis bied verblyf in die pragtige dorpie Worcester wat ideaal in die semi-woestynlandskap van die Karoo geleë is en gaste toelaat om die Breede Riviervallei te verken.

Verblyf word in 4 gerieflike kamers, naamlik Gamka, Ecca, Tankwa en Dwyka, gebied. Al hierdie kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer behalwe vir die Ecca-kamer.

Elke kamer het 'n kas, lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n eetarea waar ontbyt teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Karoo Poort Gastehuis is langs die R60 en net 2 km vanaf die N1 in die hartjie van Worcester.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Karoo Poort Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Poort Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 11, Paglande, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5b2d98a81850f54ecdc349bebf5db9612d3c46629745a69e197391d1be79a59c200829191499c29de51b864750b931bdcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Hoogstraat Paglande 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.64034546604 19.453281314144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem