Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stilte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Karoo Stilte
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel met die mooie Karoo op jou voorstoep.

Karoo stilte was waarlik kos vir die siel. Die plekkie vang die absolute mooiheid van die Karoo besonders vas. Dankie aan die gasheer en gasvrou, ons het ons kort verblyf terdee geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus Gabrielsen G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus Gabrielsen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Baie lekker. Rustig. Pad is goed daarheen. Swembad is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it!

The location and its surroundings are very calm and beautiful - just a perfect place for nature lovers and to relax. The house is well-equipped and beautifully furnished with stunning views out of all windows. The pool is perfect for a quick cool off in the heat. The hosts are the best one could wish for. They supplied us with everything we needed and even more. We went for a lovely hike within the farm which provided us with stunning views and a lot of animals to discover. We would definitely recommend this place since we had the best time - Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ubaidullah G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubaidullah G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, tranquil value for money.

Was a beautiful and amazing stay and a serene place for a private getaway. So tranquil too. Really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great overnight stop on the trek to Cape Town.

Lovely peaceful place, loved the pool. Friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

My siel kon rus en ek sal definitief weet teruggaan.

Dit was lekker. Dit was Karoo stilte in styl. Vriendelike gasvrou en mooiste huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Gesin met klein kinders

Fantastiese mense en fantastiese plek. Ons gaan weer.

Dit was heerlik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die Karoo! Pragtige sterrehemel in die aande!

Heerlike afskakel naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en stil Karoo plaas.

Die plek het alles en nog meer om te verseker jou kuier is gerieflik. Tania is 'n fantastiese gasvrou en al die ekstras is 'n bonus. Sy dink regtig aan alles. Ons het een van die mooiste roetes gaan stap. My hart is vol en my siel uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odie J
Enkelreisiger

Hemelse pitstop op reis.

Fantasties. Vriendelik, behulpsaam, skoon, rustig en goed toegerus. Sommer net heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Da-neil G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da-neil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie goeie waarde vir geld, mooi huisie met die pragtigste uitsigte en baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

This dinkiest of cottages on the Karoo vlaktes provides quietness and peace in spades.

This dinkiest of cottages on the Karoo vlaktes bordering the Karoo National Park certainly lives up to its name - providing quietness and peace in spades. While compact, the cottage has everything - and more - that you need for a very pleasant self-catering stay. Tania and Karel are next-level hosts and are on hand to assist with whatever you need. And if you're a 4x4 nut like me, ask your hosts to route you around their varied and beautiful farm, or just walk to your heart's content.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Dear Nick and Annette
It was an absolute pleasure sharing the farm with you, the obstacles on the farm was no challenge for the beast you were testing! We have just finished marking out a 7 km hike through Alwynskloof! This promises to be a bird and flower paradise in September and October of every year. The sugarbirds "Jangroentjie" in particular feast on the nectar with over 400 aloe in the Kloof. Thank u for staying with us. We are excited about what the future holds and look forward to seeing you again!

Karoo Stilte
Charlene R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik en nou 'n permanente oorbly oppad af Kaap toe!

Daar is 'n stilte en 'n skoonheid in die Karoo wat jy net op geen ander plek kan kry nie, wat die siel voed en wat jy kan ervaar. Die huisie baie netjies ingerig en die eienaars het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het en ons kuier was onvergeetlik. Daar is 'n 40km grondpad na die huis toe, maar die pad was baie mooi en ons kon dit met gemak met ons klien Picanto ry. Een aand is net te kort om hier deur te bring. Karoo Stilte is 'n stukkie juweel en nou 'n permanente herberg oppad Kaap toe en terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl-heinz C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-heinz C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, salig, suiwer.

Ons was gereeld op hoogte gehou van sake, toe ons arriveer was ons lekker verwelkom deur Tania. Die lieflike honde was 'n bonus. Stilte en Rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful setting one could ever wish for. Peace, tranquility, scenic views and star-filled night skies.

The chalet was equipped with absolutely everything one would need. Tastefully decorated and spotlessly clean. The hostess kept in contact with us, guiding our route and giving us lots of tips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie G
Gesin met tieners

Beautiful place with spectacular view.

Extremely well received by Tania. Everything was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankebe K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankebe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Tania het ons van vroegdag af op hoogte gebring van die pad, en ook gereeld opgevolg waar ons trek. Die eenheid was silwerskoon en toegerus met alles wat mens moontlik nodig kon hê. Die natuurskoon is asemrowend en die stilte oorverdowend. Dis beslis die afdraai vanaf die N1 werd en ek kan Karoo Stilte beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Dagse Ankebe

Telkemale staan ek stil en knyp myself oor hoe ongelooflik bevoorreg ons is om hier te woon. Ek wil he elke persoon wat hier weggaan dit voel, ervaar en memories wegneem. My wens is vir my toegestaan wanneer ek sulke terugvoering kry. Ek sien uit om vir elkeen wat hier oornag die beste ervaring te gee. Ons bou nou n swem, sit dam agter die kothuis. Sien uit om julle weer te sien

Groete Tania

Karoo Stilte
Samantha B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met klein kinders

Hospitality beyond measure.

A nature lover's paradise! Tania and Karel are the perfect hosts. We were welcomed with smiles, sent a nice detailed Whatsapp with directions and important info the night before and arrived at this gorgeous, and well equipped home. They literally thought of everything, if you need a mosquito net, doom, braai spice, candles, whatever, it was in the chalet! We made some lovely family memories on this farm - we swam in a steel dam with carp (fish) swimming underneath us. Karel even fed the fish for our son (13 months) to be able to see them close up. Tania offered to bring us sunblock, hats and towels. We spent our afternoon on the very cool and relaxed stoep, drinking wine and watching our fire. At night, we were surrounded with gorgeous stars. We were actually sad to leave the next morning. We will definitely stop over here again. Take into consideration: it is a farm on a gravel road about 42 km's off the N1 - if you don't want to stay in the busy town and want to experience nature, this is perfect for you. If you are easily irritated by driving on a gravel road and are also easily paranoid when staying in the middle of nowhere, this is not for you. We loved this experience and will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Dear Samantha, thank u for your kind words. I am elated to share with u that we are now building a pool behind the cottage, so that guests can cool down in a real stone build pool. This has been on the cards for a while but we had to wait for the stone mason to give us time. He is extremely popular and so waiting our turn was well worth it. I will post pictures soon. Hope to see u soon.

Karoo Stilte
Pieter S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vêr weg van alles en almal, salig.

Baie lekker gewoon. Dankie aan Tania vir al haar vriendelikheid en hulp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Ons het so lekker gebly, Karel en Tania het ons vreeslik baie gehelp en ons baie welkom laat voel! Ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Enkelreisiger

Gasvrou het gereeld kontak gemaak en seker gemaak ek is gerieflik en tevrede.

Gasvryheid is ongelooflik. Gasvrou het geweet ek wil alleen 'n slegte grondpad aandurf en het kontak gehou tot sy weet ek is weer veilig op die teerpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Dierbare Marlene
Jy het voorwaar durf. Toe jy hier wegry en n ompad aanpak wat gewoonlik net die boere doen, het ek meer gerus gevoel met die updates wat jy gestuur het. Soms moet mens kop skoonmaak en die paaie ry wat jou siel goed doen. Dankie vir jou oorslaap. Jy is altyd welkom en mag dit net goed gaan met jou.
Groete
Tania

Karoo Stilte
Deon K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Lovely drive, peaceful and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieze C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful! Everything in the kothuis was the best!

Karoo Stilte is 'n wonderlike plek om te bly. Die plaasomgewing, stappaadjies en stilte is soos kos vir jou siel! Die huis is ingerig met absoluut alles. Als net die beste. Tania en Carel is die hulpvaardigste en beste mense ooit! En alles gedoen om ons verblyf besonders te maak. Van hulp met pap band tot aanbied om ons 170 km ver te kom haal. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs, goeie aanwysings, fantastiese ligging en heerlike stoep en braai.

Ongelooflike ligging, kwaliteit van afwerking in die huisie is eersteklas, uitsig van die stoep af baie mooi. Die stilte is ook spesiaal, sou maklik nog 'n nag kon oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek vir stilte. Gasvrou baie hulpvaardig en gasvrye ontvangs met aankoms.

Die cottage is baie goed ingerig en baie gerieflik, voldoen aan al die behoeftes. Baie aandag geskenk aan spesifieke behoeftes, veral in kombuis soos basiese benodigdhede, foelie, papierhanddoek, braaisout ens. Afdroogdoeke skoon en vars. Gasvrou handhaaf 'n hoë standaard. Sal dit ter enige tyd vir iemand aanbeveel wat wil wegkom van gewoel. Plaas is langs die Karoo Nasionale Park geleë, goeie grondpad en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanien M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, blinkskoon, stil, uitstekend toegerus.

Die kothuis op die plaas is soveel meer as net oornagverblyf. Stylvolle stilte om die pragtige omgewing, sterre en rustigheid in te neem. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut beste ervaring. Gasvrou vreeslik gasvry. Ligging onbeskryflik mooi. Sal vir seker terugkeer.

Een van die beste ervarings in ons jare van toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, romanties, perfek.

Ek sal die plekkie aan enige paartjie aanbeveel. Tania-hulle het aan alles gedink en die plek is 'n diamant in die Karoo. Die uitsig oor die plaas en sterre in die aand is asemrowend en jy beleef werklik die Karoostilte daar. Die grondpad is mooi glad en kan met enige voertuig gery word. Baie dankie vir 'n lekker oorslaap, sal volgende keer eerder langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Hierdie is nie geskik vir oornagfasiliteit. 52 km heen en weer tot by N1 is bietjie ver veral na so lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Hi Charmaine.
Ek waardeer jou inset, ek dink dit is belangrik dat elke persoon vir verskillende redes ver ry. Die Beloning om by 'n afsaal plekkie te kom wat uit die lawaai is, met geen voertuie, en die sterre met 'n vuurtjie is ultimate. Omtrent 90 % van ons gaste kom of van George, of Kaapstad omgewing of Wesrand en Gauteng. Dit is gelukkig nie almal se ervaring rakende afstand. Julle was regtig ongelukkig om geweldige oponthoude ook te he op die pad.
Baie mense wat by ons aankom, verkies dit bo slaapplek in die dorp juis oor dit stil is.

Karoo Stilte
Elize N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met vriende

'n Heerlike plaaskuier.

Karoostilte was alles en nog meer. Heerlike braai en kuierstoep en asemrowende uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zunita K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties en salig.

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons was baie gelukkig om die Karoosterre te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful little house with simply all the necessities for a very pleasant stay!

Photos looked very nice but we were pleasantly surprised when we arrived. Balance between inside and outside is spot on for two people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Hier is 'n uitsig in elke rigting. Stilte wat rustigheid bring en 'n sterre hemel wat jou asem wegslaan. Maak seker jy bly langer as net een nag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonino P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort

Baie aangename mense. Plekkie is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, baie skoon, netjiese verblyf met alles wat jy nodig het vir gemaklike verblyf. Totale saligheid en die perfekte plek om weg te kom van die stad.

Ongelooflike verblyf en een van die beste besprekings wat ons al ooit gemaak het op die webblad. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en omgewing.

Dit was 'n onvergeetlike naweek waar natuurskoon jou omring. Verblyf was silwerskoon en ons was baie bederf. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in die Karoo

Baie vriendelike eienaars en hartlike ontvangs. Pragtige akkommodasie. Perfek vir 'n oornag of dalk 'n paar dae se Karoo-stilte en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ristie G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ristie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manna uit die hemel!

Karoo Stilte is die mooiste plekkie wat met liefde en omgee omskep is in 'n gemaklike, stylvolle rusplekkie vir die siel. Daar regtig alles wat jy kan nodig hê. En dan is daar nog lekker verrassings in die yskas ook. Lekker groot vensters gee jou oral uitsig oor die mooi oop Karooveld. Verder kan jy op die onderdakstoep sit en lees, braai of sommer net in die verte tuur met jou gedagtes. Verder kan jy die wye vlaktes in stap of teen die berg uitstap, die wild sien en net die stilte waardeer. Karel en Tania is die wonderlikste gasheer en gasvrou en gaan regtig uit hul pad om dit vir mens 'n wonderlike ervaring te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouche M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tanya en Karel is 'n gasvrou/gasheer 1000. Karoo Stilte doen sy naam gestand.

Kothuis uitstekend toegerus en wonderlik skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en sterreprag.

Die vriendelike ontvangs en omgewings-inligting deur Tania voorsien, het die oorblyf daardie ietsie ekstra gegee. Die ligging, privaatheid en goed toegeruste kothuis is ideaal vir die oornagbesoeker om ten volle te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soreta P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte. Stilte. Stilte.

Die vriendelike eienaars het uit hulle pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Die huisie is baie netjies en skoon en is toegerus met net die beste. Dit was heerlik en ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Stilte is presies wat die naam sê.

Karel en Tania julle was twee dierbare mense wat ons vreeslik tuis laat voel het. Dankie vir beskuit en ontbytgraan in die oggend. Plek was skoon en netjies. Daar was klaar vuurmaakhout vir lekker braai. Mooiste uitsig gehad. Beveel die plek enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Stilte se terugvoer

Dankie vir die kompliment. Ons hartsbegeerte is dat elkeen wat hier kkm afsaal die sorge en bekommernisse net vir 'n oomblik in tyd kan opsy skuif.

Karoo Stilte
Elize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat die naam sê, Karoo Stilte.

Baie skoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Uitstekende oornag plekkie wat ons beslis kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo Stilte is awsome.

We were very friendly received by hosts Tania and Karel. Karoo Stilte is a new clean, neat and tidy cottage with the most beautiful views all around. The freshness of the cottage inside is what catches your nose first. We had the opportunity to explore the farm by means of 4x4 and do some game viewing. The Karoo silence and the star gazing at night is awesome. We enjoyed Karoo Stilte so much that we actually stayed an extra night. Tania and Karen spoilt us with braai wood and gave us ideas to explore the Karoo. The views of the mountains around the cottage is breathtaking. The spoils of spanspek, watermelon and olives were such a treat. Thank you again for everything. This is seriously the best place we have ever experienced in Beaufort West. What a way to end off 2020 and start 2021 with Karoo Stilte embodied in our hearts and mind. Tania and Karel you will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid homself. Met ongelooflike gasvryheid.

Laatmiddag swem in die sementdam was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigste aand se slaap wat ek al in ’n langtyd gehad het met die goedhartigste mense!

Ek sal definitief weer myself onder die mooiste skildery van sterre wil plaas soos dit net by Karoo Stilte kan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mooi huisie en uitsig. Die swem in die dam was amazing!

Baie vriendelike eienaars en ongelooflike mooi huisie en uitsig! Die stilte is net wat mens nodig het! Die swem in die dam was verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, enjoyed the experience in a rare atmosphere and setting.

Need to experience more than just an overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte under the stars.

Tania and her husband made us feel at home from the time we booked. A beautiful couple with such an interesting life story and future plans in this hidden gem. What an awesome destination majestic sky and mountain views and we were privileged to have sight of Jupiter and Saturn - the Bethlehem star of 2020. The cottage is beautifully appointed and you have every utensil you could need for a twilight escape in the Karoo. Majestic braai and the braaibroodjies and meat pack were to die for. Will definitely return many many times again on our commute to Cape Town from Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserburgpad, Blaauwkrans-plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effbdada8a3ea458c857944b49781513b38f069f88483b5ca898833413097525e0512d662e018008ed5008b9bce238881ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Fraserburg Road Blaauwkrans Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.271686843487 22.0731537983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem