Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R170.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Wees asb. respekvol teenoor die kothuis.
1. Moet nie vlekke op die bedlinne en badhanddoeke los nie.
2. Rook binne die eenheid is verbode.
3. Slegs die bevestigde hoeveelheid geregistreerde gaste word toegelaat.
4. Maak seker al die skottelgoed is gewas en weggepak voordat daar uitgeklok word.
5. Kyk mooi na al die meubels.
6. Moet nie die meubels herrangskik nie.
7. Sit vullis in die buite-asblik wanneer daar uitgeklok word.
8. Geen onwettige middelle word op die perseel toegelaat nie.
9. Meld dadelik enige skade aan.
10. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang