+32

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was absoluut heerlik om die stilte en rustigheid van die Karoo te ervaar. Ons het heerlik gebly. Die kuier was net te kort. Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en diens was puik. Dit was wonderlik om weer die grootheid en handewerk van ons Almagtige Vader te beleef. Die stilte, die mooiheid en rustigheid kan mens nie beskryf nie. Ons sal weer gaan, want dit was so lekker en daar is nog plekke wat ons ook wil stap. Aan die gasvrou en gasheer, baie dankie vir al julle moeite om ons lekker te laat kuier! Dit word opreg waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was uitstekend! Kos vir die siel! Ons het dit baie geniet en sal terug wees en langer bly. Karel en Tania is uitstekende gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Karoo Stilte is 'n wenner - ons sal weer wil kom kuier! Ongelooflik lekker gebly. Die rustigheid en stilte het ons werklik sielerus gegee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoogasvryheid op sy beste! Die skoonste en netste plekkie ooit. Volledig toegerus en 'n moet om te beleef, word sterk aanbeveel. Gasvrou en gasheer, twee ongelooflike mense om te ervaar. Besoek Karoo Stilte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hasan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Simply breathtaking and magical. Absolutely fantastic. Tania is a star. The unit is magical. The pool is refreshing. The service is exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Our stay was brief but felt deeply nourishing. We had a fantastic stay at Karoo Stilte. Tania and Caryl were great hosts, giving us lots of pointers on how to best enjoy the farm and its beautiful surroundings. In our short stay, we learnt a lot about farm life in the Karoo. The cottage had everything we needed, and the delicious banana bread Tania made for us was enjoyed by all. The plunge pool was a perfect spot to cool down and enjoy the sunset over the Karoo. Our highlights were the 7 km hike through the kloof in the early morning, an epic scenic drive towards Fraserburg bordering the Karoo National Park with lots of animals and birdlife sightings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gaan vir seker terug, wil net langer bly! Baie lekker! Lieflike stilte en mooiste sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die stilte was vir ons die beste. Baie aandag aan detail in terme van gerief. Die stilte en vrede van die Karoo is absoluut die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The rest we needed. Very nice and quiet. Perfect if you want to get away from the hustle and bustle of life for a while. Nice walks on the sheep farm where you occasionally see some springbok and other buck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Space, quiet, generosity, endless views. Soul food on tap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effbdada8a3ea458c857944b49781513b38f069f88483b5ca898833413097525e0512d662e018008ed5008b9bce238881ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Fraserburg Road Blaauwkrans Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.271686843487 22.0731537983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang