Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo View Guesthouse

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met DStv wat met ander eenhede gedeel word. Ander geriewe in die eenheid sluit ’n mikrogolf, ketel, yskas, haardroër en waaier. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker en beskuit. Eenheid het 'n privaat ingang. Slaapbank vir 'n kind onder 13 jaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die kwotasie aangedui word sal geakkommodeer word. Geen ekstra gaste sal geakkommodeer word sonder toestemming wat vooraf deur die eienaar verkry is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 het 'n privaat ingang en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het ’n stort. Daar is ’n TV met DStv wat met ander eenhede gedeel word. Ander geriewe sluit ’n mikrogolf, yskas, ketel, waaier, breekware en eetgerei in. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker en beskuit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die kwotasie aangedui word sal geakkommodeer word. Geen ekstra gaste sal geakkommodeer word sonder toestemming wat vooraf deur die eienaar verkry is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1 is die hoofkamer, met ‘n privaat ingang en uitsig oor die swembad. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het ’n bad en ’n stort. Die kamer het oopplan-kombuisie. toegerus met yskas, mikrogolf, 2 plaat stofie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker en beskuit. Verder is daar DStv wat met ander eenhede gedeel word en rekenaargeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die kwotasie aangedui word sal geakkommodeer word. Geen ekstra gaste sal geakkommodeer word sonder toestemming wat vooraf deur die eienaar verkry is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f82afcb98ccd80e5625fc37ab74ea018e357e1ce2d54413fb25755065208308b1952fc30b7e499cbe57da49aa932a2be350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 50 Protea Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1490947 25.6259999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem